Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 1 April 2022 - Deel 2
Monitor 1 April 2022 - Deel 2

Leon van Nierop kritiseer die aksiefilm AMBULANCE. Willem Botha bespreek die woorde "katel" en "kooi".

4 years ago

Short Long
View Episode
Monitor 1 April 2022 - Deel 1
Monitor 1 April 2022 - Deel 1

Die president kondig Suid-Afrika se nuwe polisiekommissaris aan. Die brandstofheffing word verlaag om vuisvoos motoriste te help, maar branstofpryse …

4 years ago

Short Long
View Episode
Monitor 31 Maart 2022 - Deel 2
Monitor 31 Maart 2022 - Deel 2

'n Dringende oplossing word gesoek vir landbouprodukte wat steeds in die Kaapstadse hawe lê en nie uitgevoer kan word nie. Vier nuwe boomsoorte in Su…

4 years ago

Short Long
View Episode
Monitor 31 Maart 2022 - Deel 1
Monitor 31 Maart 2022 - Deel 1

Die DA se mosie om van kabinetsministers ontslae te raak, misluk. Die AA vra dat vandag se spertyd vir die hernuwing van rybewyse weer uitgestel moet…

4 years ago

Short Long
View Episode
Monitor 30 Maart 2022 - Deel 2
Monitor 30 Maart 2022 - Deel 2

Werkloosheid styg tot 'n nuwe rekordvlak. Meer buitelandse toeriste besoek die land in Januarie. Inwoners van Hangberg in Kaapstad vertel hoe dit voe…

4 years ago

Short Long
View Episode
Monitor 30 Maart 2022 - Deel 1
Monitor 30 Maart 2022 - Deel 1

Operasionale uitdagings by die land se hawens kniehalter vrugteuitvoerders. Kommer heers oor rioolvuil wat in die Kamiesberg munisipale gebied gestor…

4 years ago

Short Long
View Episode
Monitor 29 Maart 2022 - Deel 2
Monitor 29 Maart 2022 - Deel 2

Die opsystaanreël van die ANC kry teenstand van die party se takke in Kwazulu-Natal. Amnestie Internasionaal looi Suid-Afrika oor vreemdelingehaat. D…

4 years ago

Short Long
View Episode
Monitor 29 Maart 2022 - Deel 1
Monitor 29 Maart 2022 - Deel 1

Suid-Afrika is diep verdeel oor die kwessie van buitelanders. Verdere onderhandelings om die oorlog in Oekraïne te beëindig vind vandeesweek plaas te…

4 years ago

Short Long
View Episode
Monitor 28 Maart 2022 - Deel 2
Monitor 28 Maart 2022 - Deel 2

Minder mense het in 2020 voor die kansel beland. Nuwe wetgewing oor huwelike sal binnekort aan die kabinet voorgelê word. Die rolprent Dune maak skoo…

4 years ago

Short Long
View Episode
Monitor 28 Maart 2022 - Deel 1
Monitor 28 Maart 2022 - Deel 1

Opposisiepartye wil die burgemeester van die Mangaung-Metro uit die kussings lig. Die rolprente Barakat en Gaia wen groot by die Silwerskermfees-toek…

4 years ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us