Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 15 April 2022
Die omvang van die vloedskade aan die landboubedryf in KwaZulu-Natal word nog bepaal. Die prys van diesel het die afgelope tyd skerp gestyg. Is jy ge…
4 years ago
Monitor 14 April 2022
Terwyl die dodetal in KwaZulu-Natal skerp styg, probeer inwoners die skade bepaal. Nóg baie reën lê die Paasnaweek voor. 'n Kenner verduidelik hoe jy…
4 years ago
Monitor 13 April 2022
Reddingspogings word in dele van KwaZulu-Natal voortgesit ná swaar reën en oorstromings. Die stormweer in die provinsie kry ook die skuld vir Suid-Af…
4 years ago
Monitor 12 April 2022
Swaar reën laat 'n spoor van verwoesting in KwaZulu-Natal. Ons praat met Agri SA oor hoe die oorlog in Oekraïne Suid-Afrika beinvloed. Vanwaar die sk…
4 years ago
Monitor 11 April 2022
Die strafsaak teen oudpresident Jacob Zuma en die wapenvervaardiger Thales word vandag voortgesit, en hierdie keer word dit dalk nie so maklik weer u…
4 years ago
Monitor 8 April 2022
Die AA vra vir 'n hersiening van die sogenaamde bloulig-brigades. Die Mangaung Metro is onder nasionale administrasie geplaas. Suid-Afrika sal teen 2…
4 years ago
Monitor 7 April 2022
Landbou wil alle vee teen bek-en-klouseer inent, maar Suid-Afrika het nie entstof beskikbaar nie. Betogers eis beter polisiëring in Diepsloot, noord …
4 years ago
Monitor 6 April 2022
Boewe teiken fietsryers in verskeie buurte van Pretoria. In sommige gevalle word hulle omgery en hulle fietse gevat. Die Noord-Atlantiese Verdragsorg…
4 years ago
Monitor 5 Maart 2022
Die ramptoestand word ná 750 dae opgehef. Ons praat met politieke en mediese kenners. Kommer oor president Poetin se sielkundige profiel. Die prys va…
4 years ago
Monitor 4 April 2022
Daar is al hoe meer bewyse dat oorlogsmisdade in Oekraïne gepleeg is. Inwoners van Kimberley in die Noord-Kaap is geskok en woedend ná die moord op '…
4 years ago