Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 13 Mei 2022
Belanghebbendes in die landbousektor onderteken 'n meesterplan om groei in die sektor te stimuleer. Die voormalige Minister van Finansies, Trevor Man…
3 years, 11 months ago
Monitor 12 Mei 2022
Kommer oor miljoene KwaZulu-Natallers wat nie ingeënt is nie. 'n Tukkie verwerf sy geskiedenisgraad oor koesisters en koeksisters. Hoe kan en moet Af…
3 years, 11 months ago
Monitor 11 Mei 2022
Begunstigdes van die R350-noodtoelaag sal nie meer dié geld by takke van die Poskantoor kan trek nie. Die regering wil verpligte gemeenskapsdiens vir…
3 years, 11 months ago
Monitor 10 Mei 2022
Die DA-leier praat oor sy besoek aan Oekraïne. Suid-Afrika is die land wat sesde ergste onder kubermisdaad deurloop. Tot hoe 'n mate benadeel faksieg…
3 years, 11 months ago
Monitor 9 Mei 2022
Boere is ongelukkig oor die sluiting van die R30-pad tussen Allanridge en Bothaville. Nog 'n groot sardientjieloop aan die KwaZulu-Natalse kus verwag…
3 years, 11 months ago
Monitor 6 Mei 2022
Motoriste wat nagelaat het om hulle rybewyse te hernu, is van vandag af voëlvry, of fair game soos die Engelse sê. Of dalk nie - ons praat met die Me…
3 years, 11 months ago
Monitor 5 Mei 2022
Een uit elke vyf Suid-Afrikaanse boere beplan om oor die volgende dekade uit te tree. Die hoër dieselprys is 'n gevoelige slag vir die landbousektor.…
3 years, 11 months ago
Monitor 4 Mei 2022
Die regering word versoek om sy pogings te verskerp om geslagsgeweld hok te slaan. Beurtkrag sal tot volgende week toegepas word. Die militêre regeri…
3 years, 11 months ago
Monitor 3 Mei 2022
Die DA lê besoek af in Oekraïne. Rusland onttrek aan die internasionale ruimtestasie, maar behou beheer oor sy wentelbaan. Ons praat met twee vlieëni…
3 years, 11 months ago
Monitor 2 Mei 2022
'n Kenner verduidelik die konsep van 'n sogenaamde "gig"-ekonomie. Een uit elke vyf reptiele word deur uitsterwing bedreig. Daar is 'n groot toename …
3 years, 11 months ago