Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 27 Mei 2022
Die stompkopkewer-plaag kan die ekonomie miljarde rand kos. Kundiges glo krag wat uit afval opgewek word, kan energiesekerheid bevorder. Navorsing wy…
3 years, 11 months ago
Monitor 26 Mei 2022
Die jongste massa-skietvoorval in Amerika plaas vuurwapenbeheer weer in die kollig. Kritiek teen die Taalmonument-voorstel kring uit. Die Suid-Afrika…
3 years, 11 months ago
Monitor 25 Mei 2022
Agttien kinders en drie volwassenes word by 'n laerskool in Texas in die VSA afgemaai. Kommer is aan die toeneem oor die volgende brandstofprysstygin…
3 years, 11 months ago
Monitor 24 Mei 2022
KwaZuluNatal wéér in die greep van vloede en modderstortings. Ons praat met 'n klimatoloog oor die verwoesting in die provinsie. Hoe bang moet Suid-A…
3 years, 11 months ago
Monitor 23 Mei 2022
Oorstromings vind weer in KwaZulu-Natal plaas, veral in Umdloti, noord van Durban. 'n tweejarige seuntjie sterf in 'n busongeluk op Wildernishoogte n…
3 years, 11 months ago
Monitor 20 Mei 2022
'n Kenner sê 'n deeglike ondersoek is nodig na die stand van die land se watervoorraad. Herlewingsboerdery word toenemend gewild in Suid-Afrika. Dr. …
3 years, 11 months ago
Monitor 19 Mei 2022
Die vierde deel van die staatkapingsverslag word aan die parlement oorhandig. 'n Koue en nat naweek lê vir groot dele van die land voor. Oekraïne se …
3 years, 11 months ago
Monitor 18 Mei 2022
Brandstofpryse kan in Junie met bykans R2 per liter styg. 'n Swart student by Maties lê 'n klag by die polisie nadat 'n video van 'n klaarblyklike ra…
3 years, 11 months ago
Monitor 17 Mei 2022
Matie-betogers eis dat 'n student permanent geskors word ná 'n beweerde rassevoorval. Tony Yengeni en Raymond Zondo is op die drumpel van 'n kaalvuis…
3 years, 11 months ago
Monitor 16 Mei 2022
Sowat 160-miljoen kinders wêreldwyd is arbeiders, en die helfte van hulle is van vyf tot elf jaar oud. NAVO vergader oor Finland en Swede se moontlik…
3 years, 11 months ago