Podcast Episodes

Back to Search
Monitor: Ingrypende veranderinge aan MK-party se leierstruktuur
Monitor: Ingrypende veranderinge aan MK-party se leierstruktuur

5 Augustus 2026: Die president van die MK-party, Jacob Zuma, kondig ingrypende veranderinge in sy leierstruktuur aan. Hoekom presteer sommige munisip…

1 month, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor: Departement van Militêre Veterane in groot gemors
Monitor: Departement van Militêre Veterane in groot gemors

4 Augustus 2026: Ons bespreek die groot gemors waarin die Departement van Militêre Veterane hom bevind, en bring terugvoer op luisteraars se vrae. Kr…

1 month, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor: Grondwetlikheid van Onteieningswet in hof betwis
Monitor: Grondwetlikheid van Onteieningswet in hof betwis

3 Augustus 2026: Talle partye tree vandag tot die stryd toe in die hooggeregshof in Kaapstad om die grondwetlikheid al dan nie, van die Onteieningswe…

1 month, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor: Ondersoekbeampte van IDAC geskors
Monitor: Ondersoekbeampte van IDAC geskors

31 Julie 2026: Die senior ondersoekbeampte van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie is geskors, hangende ’n tugverhoor. Die voormalige hoof van ID…

1 month, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Afsettingskomitee gaan appelleer teen Ramaphosa-interdik
Monitor: Afsettingskomitee gaan appelleer teen Ramaphosa-interdik

30 Julie 2026: Die parlement se afsettingskomitee gaan appelleer teen die tussentydse interdik, wat die hof aan president Ramaphosa toegestaan het. '…

1 month, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Planne om invoere te verbied wat met behulp van dwangarbeid en kinderarbeid vervaardig word
Monitor: Planne om invoere te verbied wat met behulp van dwangarbeid en kinderarbeid vervaardig word

29 Julie 2026: Die parlement se afsettingskomitee vergader weer vandag om sy voorbereidende werk af te handel. Action SA dien 'n wetsontwerp in om pr…

1 month, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Klagtes teen hoof van misdaadintelligensie teruggetrek
Monitor: Klagtes teen hoof van misdaadintelligensie teruggetrek

28 Julie 2026: Reaksie op die Vervolgingsgesag se besluit om strafregtelike klagtes teen die hoof van misdaadintelligensie, luitenant-generaal Dumisa…

1 month, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Rekord aantal partye geregistreer vir verkiesing
Monitor: Rekord aantal partye geregistreer vir verkiesing

27 Julie 2026: 'n Rekord 526 partye het reeds vir die komende munisipale verkiesing geregistreer. Met 'n 100 dae oor tot die verkiesing, praat ons me…

1 month, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Hoekom het Reserwebank rentekoerse onveranderd gelaat?
Monitor: Hoekom het Reserwebank rentekoerse onveranderd gelaat?

24 Julie 2026: 'n Ekonoom verduidelik die Reserwebank se onveranderde rentekoers-besluit. Ernstige vrae oor die integriteit, bekwaamheid en begrip oo…

1 month, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Meer as 70% van verbruikers ervaar finansiële stres oor hulle geldsake
Monitor: Meer as 70% van verbruikers ervaar finansiële stres oor hulle geldsake

23 Julie 2026: Sommige parlementslede van die afsettingskomitee wil hê president Cyril Ramaphosa moet in persoon getuig. Nóg 'n repokoersverhoging bl…

1 month, 3 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us