Podcast Episodes
Back to Search
Monitor: Meer as 70% van verbruikers ervaar finansiële stres oor hulle geldsake
23 Julie 2026: Sommige parlementslede van die afsettingskomitee wil hê president Cyril Ramaphosa moet in persoon getuig. Nóg 'n repokoersverhoging bl…
1 month, 3 weeks ago
22 Julie 2026: Winkelgroepe bestee miljoene om verbruikers se gedrag te beïnvloed
22 Julie 2026: Die afsettingskomitee in die parlement begin met werksaamhede vandag, in weerwil van president Cyril Ramaphosa se dringende interdik o…
1 month, 3 weeks ago
Monitor: Biefstuk kos 25% meer as ’n jaar gelede
21 Julie 2026: Die hooggeregshof in Pietermaritsburg sluit die heropende ondersoek na die 1981-dood van die menseregteprokureur, Griffiths Mxenge. Pr…
1 month, 4 weeks ago
Monitor: Geen radioaktiewe gevaar by Koeberg - Eskom
20 Julie 2026: Eskom hou vol dat die radioaktiewe besmetting by Koeberg nie 'n gevaar vir die publiek inhou nie. 69 Mense vandag in hof ná gewelddadi…
1 month, 4 weeks ago
Monitor: OUTA hof toe oor AARTO
17 Julie 2026: OUTA bring 'n hofaansoek om die implementering van die tweede fase van AARTO op te skort. Nog 'n mosie van wantroue word teen die burg…
2 months ago
Spektrum: Ramaphosa sê die Artikel 89-afsettingskomitee se werk sal hom verneder
16 Julie 2026: President Cyril Ramaphosa sê die Artikel 89-afsettingskomitee se werk sal hom verneder, en daarom wil hy dit stuit. Die regering verwe…
2 months ago
Monitor: Ramaphosa vandag hof toe om Phala Phala-afsettingskomitee te stop
15 Julie 2026: Konsepwetgewing vir 'n enkele, onafhanklike regterlike gesag sal vroeg aanstaande jaar gereed wees. President Cyril Ramaphosa gaan van…
2 months ago
Monitor: Nie een spoedkamera in Johannesburg werk nie
14 Julie 2026: Geen van die spoedkameras in Johannesburg werk die afgelope sewe maande nie. Die Minister van Digitale Tegnologieë, Solly Malatsi, sê …
2 months ago
Monitor: Boere in Mpumalanga bekommerd oor vertragings met verspreiding van bek-en-klouseer-entstof
13 Julie 2026: Boere se stryd teen bek-en-klouseer neem 'n nuwe wending. Inwoners van Oesterbaai en St. Francisbaai bekommerd oor 'n beplande kernkra…
2 months ago
Monitor: Hernieude kommer oor kunsmis- en brandstofpryse
10 Julie 2026: Kommer oor kunsmis- en brandstofpryse weens die hernieude konflik in die Midde-Ooste. Voëlgriep vlam weer op langs die Wes- en Oos-Kaa…
2 months, 1 week ago