Podcast Episodes

Back to Search
Monitor: Polisie waarsku weer teen misdadige optrede tydens teen-immigrasiebetogings
Monitor: Polisie waarsku weer teen misdadige optrede tydens teen-immigrasiebetogings

24 Junie 2026: Die polisie waarsku weer teen misdadige optrede tydens Dinsdag se beplande teen-immigrasiebetogings. Ons praat met Jacinta Ngobese-Zum…

2 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: 80% van nuwe geregistreerde kiesers is jonger as 30
Monitor: 80% van nuwe geregistreerde kiesers is jonger as 30

23 Junie 2026: Die parlement se afsettingskomitee vergader môre om sy werksaamhede voort te sit. te midde van 'n poging deur president Cyril Ramaphos…

2 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Sommige boere bevraagteken John Steenhuisen se beplande skuif
Monitor: Sommige boere bevraagteken John Steenhuisen se beplande skuif

22 Junie 2026: Politici betreur die moord op 'n DA-kandidaat in Kaapstad én 'n ANC-raadslid in Nelson Mandelaaai. Vyfduisend ongedokumenteerde Malawi…

2 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Meer as helfte van polisiestasies beantwoord nie oproepe nie
Monitor: Meer as helfte van polisiestasies beantwoord nie oproepe nie

19 Junie 2026: 'n Landwye oudit bevind dat meer as die helfte van polisiestasies nie oproepe beantwoord nie. Ons praat met Helen Zille oor haar omstr…

2 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Reaksie op die DA se minister-skommelinge
Monitor: Reaksie op die DA se minister-skommelinge

16 Junie 2026: Reaksie op die DA se minister-skommelinge. Nóg 'n reddingsboei om die suikerreus Tongaat Hulett te red. Meer besonderhede oor Amerika …

2 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Is Rampahosa besig met Stalingrad-taktiek oor Phala Phala?
Monitor: Is Rampahosa besig met Stalingrad-taktiek oor Phala Phala?

17 Junie 2026: Advokaat Thuli Madonsela praat oor studenteskuld en gelyke toegang tot onderrig, terwyl 9.5 miljoen jeugdigdes sonder werk of onderrig…

2 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Vyf dekades ná 1976 staan jong Suid-Afrikaners steeds voor talle uitdagings
Monitor: Vyf dekades ná 1976 staan jong Suid-Afrikaners steeds voor talle uitdagings

16 Junie 2026: Vyf dekades ná die opofferings van slagoffers van die 1976 Soweto-betogings, staan jong Suid-Afrikaners vandag steeds voor talle uitda…

3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor: Is vredesooreenkoms tussen VSA en Iran volhoubaar?
Monitor: Is vredesooreenkoms tussen VSA en Iran volhoubaar?

15 Junie 2026: Is die ooreenkoms tussen die VSA en Iran volhoubaar? 'n Beoogde wet poog om die polisiediens meer professioneel te maak. Nóg twee kand…

3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor: OUTA vra Eskom om deelnameproses te verleng oor Jhb-skuld
Monitor: OUTA vra Eskom om deelnameproses te verleng oor Jhb-skuld

12 Junie 2026: OUTA vra Eskom om sy openbare deelnameproses te verleng, oor sy voorneme om kragtoevoer aan Johannesburg te onderbreek. Dringende ingr…

3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor: Menseregtekommissie sê Makana-plaaslike owerheid in Makhanda moet ontbind
Monitor: Menseregtekommissie sê Makana-plaaslike owerheid in Makhanda moet ontbind

11 Junie 2026: Die Menseregtekommissie beveel aan dat die Makana-plaaslike owerheid in Makhanda ontbind, omdat hulle nie die behoeftes van die kieser…

3 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us