Podcast Episodes
Back to Search
Monitor: ‘ANC-studiegroepe in die parlement is problematies’
10 Junie 2026: Die Staatsdienskommissie sê die ANC se studiegroepe in die parlement is problematies. Ons praat met werkgewers oor die regering se pla…
3 months ago
Monitor: Kommerwekkende vlakke van drankmisbruik onder meisies en jong vroue
9 Junie 2026: Politieke partye reageer uiteenlopend op president Cyril Ramaphosa se plan met ongedokumenteerde buitelanders. Die Maquassi Hills-munis…
3 months, 1 week ago
Monitor: Ons ontleed die president se plan vir xenofobie
8 Junie 2026: Ons ontleed die president se plan oor die xenofobiese drukpot. Kommer oor die groot getal polisiewapens wat in misdadigers se hande bel…
3 months, 1 week ago
Monitor: Inwoners langs Krommerivier moet ontruim
5 Junie 2026: Inwoners langs die Krommerivier in die Oos-Kaap versoek om dringend hulle huise te ontruim. ‘n Nie-regeringsorganisasie wil R279 miljoe…
3 months, 1 week ago
Monitor: Uitleweringsprosedures begin vir Mosambieke verdagtes in die moord op egpaar in Krugerwildtuin
4 Junie 2026: Samewerking tussen Suid-Afrika en Mosambiek was die sleutel tot die inhegtenisneming van twee verdagtes vir die moord op 'n egpaar in d…
3 months, 1 week ago
Monitor: Polisiekommisaris in Mosselbaai ná xenofobiese geweld
3 Junie 2026: Die waarnemende nasionale polisiekommisaris lê vanoggend besoek in Mosselbaai af ná die naweek se xenofobiese geweld. Gauteng se Depart…
3 months, 1 week ago
Monitor: Nóg gure weer op pad
2 Junie 2026: Nóg gure weer op pad na die Oos- en Wes-Kaap. Die afleggingskomitee wat moet bepaal of president Ramaphosa in 'n staat van beskuldiging…
3 months, 2 weeks ago
Monitor: Politieke partye wil immigrasiestelsel hersien
1 Junie 2026: Politieke partye in die parlement sê Suid-Afrika se immigrasiestelsel moet hersien word. 'n Raad van Linksgesinde Bewegings is amptelik…
3 months, 2 weeks ago
Monitor: Rserwebank verhoog rentekoerse vir eerste keer in drie jaar
29 Mei 2026: Die repokoers styg vir die eerste keer in drie jaar. Geweldsmisdaad neem af in die Wes-Kaap. 'n Mosie is ingedien vir die aanstelling va…
3 months, 2 weeks ago
28 Mei 2026: Johannesburgers gaan hoes vir dienste
28 Mei 2026: Skerp tariefstygings vir inwoners van Johannesburg. Die polisie in Kimberley stop klopjagte op sakeondernemings van buitelanders. 'n Sen…
3 months, 2 weeks ago