Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 13 Mei 2026
Talle gemeenskappe in die Oos- en Wes-Kaap is steeds van die buitewêreld afgesny. Inwoners van Johannesburg kan verwag dat die stad mettertyd donker …
4 months ago
Monitor 12 Mei 2026
Reaksie op en ontleding van president Cyril Ramaphosa se toespraak gisteraand. Die eerste stappe om 'n komitee saam te stel wat Ramaphosa se bevoegdh…
4 months ago
Monitor 11 Mei 2026
'n Nasionale ramp is in ses provinsies geklassifiseer weens die oorstromings, terwyl nóg 'n kouefront die Wes-Kaap tref. Twee politieke partye bring …
4 months ago
Monitor 8 Mei 2026
President Cyril Ramaphosa sê hy sal die uitspraak vandag van die Konstitusionele Hof oor die Phala Phala-ondersoek eerbiedig;
Betogings teen onwettige…
4 months, 1 week ago
Monitor 7 Mei 2026
'n Brief van die minister van Finansies, Enoch Godongwana, aan die burgemeester , Dada Morero, dui op die vraag... Is die Johannesberg Metro tans ban…
4 months, 1 week ago
Monitor 6 Mei 2026
Munisipaliteite in die Tuinroete en Klein Karoo-streke van die Wes-Kaap maak gereed vir ’n vlak 8-storm, wat swaar reën, sterk wind en gevaarlike see…
4 months, 1 week ago
Monitor 5 Mei 2026
NSFAS onder administrasie geplaas weens swak bestuur en wanadministrasie. Wes-Kaap-rampbestuur staal hom vir 'n Vlak 8 en verskeie vlak 6-waarskuwing…
4 months, 1 week ago
Monitor 4 Mei 2026
Die polisie wag op die uitslag van DNS-toetse nadat menslike oorskot in die maag van 'n krokodil naby Komatipoort gevind is. Die polisie glo die Mazw…
4 months, 1 week ago
Monitor 1 Mei 2026
Die meeste politieke partye verwelkom die aankondiging van verkiesingsdag op 4 November. 'n Landswye staking teen buitelanders word vir Maandag 4 Mei…
4 months, 2 weeks ago
Monitor 30 April 2026
Inwoners van Johannesburg hoop die nuwe Brixton-reservoir en -watertoring bring verligting vir droë krane. Die prys van Brent ru-olie skiet op tot bo…
4 months, 2 weeks ago