Episode Details

Back to Episodes
Monitor 7 Mei 2026

Monitor 7 Mei 2026

Published 4 months, 1 week ago
Description

'n Brief van die minister van Finansies, Enoch Godongwana, aan die burgemeester , Dada Morero, dui op die vraag... Is die Johannesberg Metro tans bankrot?

Stormweer in die Wes-Kaap eis minstens een lewe - in die Knysna-omgewing. En twee agtereenvolgende rentekoersverhogings word weens inflasie-onsekerheid voorspel.

Listen Now

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us