Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 30 April 2026
Monitor 30 April 2026

Inwoners van Johannesburg hoop die nuwe Brixton-reservoir en -watertoring bring verligting vir droë krane. Die prys van Brent ru-olie skiet op tot bo…

4 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 29 April 2026
Monitor 29 April 2026

Die verlaging in die brandstofheffing word vir 'n maand verleng. Betogers by die Uniegebou eis 'n noodtoestand oor buitelanders. Solidariteit dwing C…

4 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 28 April 2026
Monitor 28 April 2026

Buitelanders word die skuld gegee vir 'n skietery by 'n restaurant in Johannesburg se middestad. Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê van…

4 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 27 April 2026
Monitor 27 April 2026

Gauteng se departement van onderwys word versoek om sy beplande aanlyntoelating vir graad R te hersien. Boontjie-oeste in Noordwes is dalk in gedrang…

4 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 24 April 2026
Monitor 24 April 2026

Sewe familielede in KwaZulu-Natal ontvoer en wreed vermoor. Reaksie op die voorlopige skorsing van die Nasionale Polisiekommissaris. Die eerste driet…

4 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 23 April 2026
Monitor 23 April 2026

Nóg 'n verdoemende verslag oor die stand van munisipale dienslewering, hierdie keer uit die Noord-Kaap. Die Minister van Elektrisiteit sê geen beurtk…

4 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 22 April 2026
Monitor 22 April 2026

Al hoe meer kenners sê die SAL moet toemaak of verkoop word. Talle ongerymdhede en vertragings in die ondersoek na die moorde op Cloete en Thomas Mur…

4 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 21 April 2026
Monitor 21 April 2026

Die saak teen die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie is tot Donderdag uitgestel. Ná meer as 'n jaar is daar geen aanduiding wanneer…

4 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 20 April 2026
Monitor 20 April 2026

Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie verskyn vandag in die hof op aanklagte van bedrog, korrupsie en regsverydeling. Die Mensereg…

4 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 17 April 2026
Monitor 17 April 2026

Die EFF-leier beledig die landdros nadat sy hom vyf jaar tronk toe stuur. 'n Regsgeleerde verduidelik hoe Julius Malema se appèlproses sal verloop, e…

5 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us