Afslaers sê daar kleef 'n stigma aan die Gupta-huise in Johannesburg, want net een van drie eiendomme is gister verkoop. Hoe groot is die druk van binne die ANC om van die DA as 'n RNE-vennoot ontsla…
Published on 5 months ago
Die Toedelingswetsontwerp word in die Nasionale Vergadering goedgekeur. Die Wes-Kaapse landbousektor wag in spanning op die 30%-tarief wat op 1 Augustus deur die VSA ingestel word. Ons praat hieroor …
Published on 5 months ago
Die MK-party dien 'n mosie van wantroue in teen president Cyril Ramaphosa. Die Nasionale Vergadering moet besluit oor die stigting van ’n ad hoc-komitee om Nhlanhla Mkhwanazi se bewerings te ondersoe…
Published on 5 months ago
Reaksie op die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding se afdanking. Wie is die nuwe minister, Buti Manamela? Die seëvierende Junior Bokke trots terugverwelkom. Vandag, op Wêreld Breindag, is die vin…
Published on 5 months ago
Flysafair-vlieëniers verbonde aan die vakbond, Solidariteit, begin vandag met 'n tweeweeklange staking. Die regering onderneem om die nodige hervormings in te stel om soortgelyke tragedies soos die G…
Published on 5 months ago
FlySafair tref voorsorgmaatreels ter voorbereiding van 'n dreigende staking deur vlieëniers. Ons praat met die medevoorsitter van die groep van vooraanstaande persone, dr. Roelf Meyer, wat die Nasion…
Published on 5 months, 1 week ago
Die SAUK se nuusdiens is vandag 75 jaar oud. Joernaliste wat oor die jare by Monitor gewerk het, vertel hulle staaltjies. Hoe het die medialandskap - en spesifiek die SAUK - die afgelope 75 jaar vera…
Published on 5 months, 1 week ago
Die inkomende waarnemende minister van polisie, professor Firoz Cachalia, sê hy is opgewasse vir die taak. Die OVK se verslag oor 2024 se algemene verkiesing is onder die vergrootglas. Bitcoin groei …
Published on 5 months, 1 week ago
Gemengde reaksie op die kommissie van ondersoek wat bewerings van korrupsie in die polisiediens sal ondersoek, en ander optrede wat deur die president aangekondig is. Vissers langs die Weskus is onge…
Published on 5 months, 1 week ago
Die president stel 'n kommissie van ondersoek aan om bewerings van korrupsie in die polisiediens te ondersoek. Die parlement se komitee oor gesondheid wil hê mediese skemas, wat glo diskrimineer teen…
Published on 5 months, 1 week ago
If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.
Donate