Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 19 Maart 2026
Suid-Afrika is op soek na bykomende brandstofverskaffers, te midde van kommer oor die land se oliereserwes. Die Tesourie ondersoek die moontlikheid o…
5 months, 4 weeks ago
Monitor 18 Maart 2026
Die nasionale polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, staan by sy getuienis oor die ontbinding van die taakspan oor politieke moorde. Die presi…
5 months, 4 weeks ago
Monitor 17 Maart 2026
Die staat gaan borgtog teenstaan van 'n verdagte in die moord op Getuie D. Inwoners van Johannesburg is warm onder die kraag oor vullis wat nie verwy…
6 months ago
Monitor 16 Maart 2026
Die Weermag en Polisie gee meer besonderhede oor die ontplooiing van soldate in verskeie provinsies. Munisipaliteite begin die moeilike proses om ele…
6 months ago
Monitor 13 Maart 2026
Die nuwe Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging, advokaat Andy Mothibi, sê hy sal op die bekamping van georganiseerde misdaad en geslagsgebaseer…
6 months ago
Monitor 12 Maart 2026
Die Weermag word in sekere Johannesburgse woonbuurte ontplooi. Die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika word ingeroep om sy uitlatings te verduidel…
6 months ago
Monitor 11 Maart 2026
Die Spesiale Ondersoekeenheid maak aanbevelings vir strafregtelike vervolgings by Alexkor. MTN se Iran-kopseer vererger. Twee lede van die parlement …
6 months ago
Monitor 10 Maart 2026
Een van die vyf liggame is by die Ekapa-myn teruggebring oppervlak toe. Die olieprys skiet op tot meer as $100 per vat. Vrae oor die president se onk…
6 months, 1 week ago
Monitor 9 Maart 2026
Die minister van gesondheid sê sanitêre doekies bly veilig om te gebruik. Die parlement verdedig die reuse salarisverhoging van sy sekretaris. OUTA s…
6 months, 1 week ago
Monitor 6 Maart 2026
'n Teen-korrupsie forum gestig om korrupsie en misdaad in die watersektor te stuit. Nóg dosisse entstof teen bek-en-klouseer het in die land aangekom…
6 months, 1 week ago