Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 6 Maart 2026
'n Teen-korrupsie forum gestig om korrupsie en misdaad in die watersektor te stuit. Nóg dosisse entstof teen bek-en-klouseer het in die land aangekom…
6 months, 1 week ago
Monitor 5 Maart 2026
Die akteur en komediant, Soli Philander, sterf. Die gedragskomitee se skudigbevinding van drie senior politici in die Wes-Kaap vang die wetgewer onka…
6 months, 1 week ago
Monitor 4 Maart 2026
COPE-leier Mosiuoa Lekota sterf. Daar is nou meer gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat as in KwaZulu-Natal. Die DA begin met die volgende fase…
6 months, 2 weeks ago
Monitor 3 Maart 2026
Minstens ses mense sterf in nog 'n gebou-ineenstorting in Johannesburg, dié keer in die suidelike voorstad, Ormonde. Huldeblyke stroom in ná die dood…
6 months, 2 weeks ago
Monitor 2 Maart 2026
Twintig amptenare van die Departement van Binnelandse Sake is ontslaan, en 16 geskors. Ons praat met 'n militêre kenner en 'n ekonoom oor die konflik…
6 months, 2 weeks ago
Monitor 27 Februarie 2026
Getuienis voor die WVK-Sakekommissie fokus op ANC-geweld tydens die bevrydingstryd. Die groen ekonomie kan tot 300 000 werksgeleenthede in Suid-Afrik…
6 months, 3 weeks ago
Monitor 26 Februarie 2026
Broodnodige belastingverligting in die begrotingsrede aangekondig. Die Ekapa-myn, waar vyf werkers steeds vasgekeer is, gaan gelikwideer word. Net 30…
6 months, 3 weeks ago
Monitor 25 Februarie 2026
Leë rakke in supermarkte voorspel weens bek-en-klouseer. President Donald Trump sê Amerika is in 'n beter toestand as ooit tevore. Kapenaars sal die …
6 months, 3 weeks ago
Monitor 24 Februarie 2026
Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, belowe om die waterkrisis spoedig op te los. Die prys van brandstof kan dalk volgende maand styg. Afriforum …
6 months, 3 weeks ago
Monitor 23 Februarie 2026
Verskeie staatsdepartemente in Mpumalanga gaan weens bedrog met die bou van skole ondersoek word. Nog miljoene dosisse bek-en-klouseer-entstof word b…
6 months, 3 weeks ago