Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 19 Februarie 2026
Monitor 19 Februarie 2026

Talle burgerregteorgansasies eis dat die waterkrisis in Gauteng tot 'n nasionale ramp verklaar word. Afriforum dagvaar die president oor die grondwet…

6 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 18 Februarie 2026
Monitor 18 Februarie 2026

'n Beskuldigende vinger word na twee voormalige presidente gewys weens die versuim om apartheidsmisdade te vervolg. Ons praat oor die sogenaamde agte…

7 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 17 Februarie 2026
Monitor 17 Februarie 2026

Oos-Kaapse gemeenskappe voel afgeskeep nadat die president nie die ontplooiing van die weermag in bendegeteisterde gebiede in dié provinsie ingesluit…

7 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 16 Februarie 2026
Monitor 16 Februarie 2026

Staatsdiensvakbonde verwerp die mediese fonds, Gems, se skerp styging in sy jaarlikse premie. Johannesburg se waterprobleme duur voort, ondanks belof…

7 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 13 Februarie 2026
Monitor 13 Februarie 2026

Die Weermag gaan op die Kaapse Vlakte en in Gauteng ontplooi word om bendegeweld te help bekamp. Bek-en-klouseer is as nasionale ramp verklaar, en no…

7 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 12 Februarie 2026
Monitor 12 Februarie 2026

Politieke partye deel hulle verwagtinge van die staatsrede. Die Johannesburg Metro sê tegnici werk onverpoosd om die waternetwerk te stabiliseer, te …

7 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 11 Februarie 2026
Monitor 11 Februarie 2026

Die familie van 17 Suid-Afrikaanse mans wat in Oekraïne vasgekeer is, pleit dat Ramaphosa tussenbeide tree en help. Amerikaanse veghonde is in die sp…

7 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor 10 Februarie 2026
Monitor 10 Februarie 2026

Die energiereguleerder, Nersa, keur skerp stygings in Eskom se kragtariewe toe. Die eerste vermoedelike geval van bek-en-klouseer is in die Noord-Kaa…

7 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor 9 Februarie 2026
Monitor 9 Februarie 2026

Die sekretaris van die parlement, Xolile George, onder skoot oor 'n 70% salarisverhoging, en bewerings van wanadministrasie. R100 miljoen geoormerk o…

7 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor 6 Februarie 2026
Monitor 6 Februarie 2026

Suid-Afrika word weer 'n fokuspunt vir internasionale solidariteit met die Palestyne. Die samestelling van brandstofpryse word bevraagteken, meer as …

7 months, 1 week ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us