Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 23 Januarie 2026
'n Voorstel dat die leefstyl van staatsaanklaers ge-oudit word. Die staat glo hy het 'n sterk saak teen die taxibestuurder in die noodlottige skoolve…
7 months, 4 weeks ago
Monitor 22 Januarie 2026
President Trump se aanslag is sagter teenoor Europa by Davos. Vrystaat Landbou sê die staatsmonopolie oor die bek-en-klouseer-krisis moet opgeskort w…
7 months, 4 weeks ago
Monitor 21 Januarie 2026
Gautengse munisipaliteite word gemaan om hulle waterverbruik met 40% te verminder. Kabinets- en parlementslede kry 'n salarisverhoging hoër as inflas…
7 months, 4 weeks ago
Monitor 20 Januarie 2026
Die dodetal in gister se gru-ongeluk by Vanderbijlpark styg tot 14. Die spanning tussen die VSA en Europa neem toe oor Groenland. SASSA waarsku dat t…
8 months ago
Monitor 19 Januarie 2026
Die oorstromings in vyf provinsies word tot 'n nasionale ramp verklaar. Die minister van verdediging las 'n ondersoek na Iran se deelname aan 'n BRIC…
8 months ago
Monitor 16 Janaurie 2026
Dele in die noordooste van die land het vandeesweek reeds meer as 500 millimeter reën ontvang, met 'n Rooi Vlak 10-waarskuwing dat nóg swaar reën gaa…
8 months ago
Monitor 15 Januarie 2026
Reaksie op die minister van landbou se plan om bek-en-klouseer teen 2036 uit te roei. Sal die Kwazulu-Natalse polisiehoof, Nhlanhla Mkhwanazi se kont…
8 months ago
Monitor 14 Januarie 2026
Ons bespreek skole se uitdagings in 2026 met twee onderwyskenners. Bye in dele van die Wes- en Oos-Kaap moet nou gevoer word, weens brandskade. Ons p…
8 months ago
Monitor 13 Januarie 2026
Die matriekklas van 2025 behaal die hoogste slaagsyfer ooit. 'n Effense daling in die matriekslaagsyfer van die Onafhanklike Eksamenraad. Ons praat m…
8 months, 1 week ago
Monitor 12 Januarie 2026
'n Oranje Vlak 9-waarskuwing vir aanhoudende swaar reën in die verre noordooste van die land. Berigte van hewige bloedvergieting in Iran, met ‘n drei…
8 months, 1 week ago