Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 30 Desember 2025
Monitor 30 Desember 2025

Moontlike brandstofprysverligting vir motoriste in die nuwe jaar. Vakbonde is onsteld oor die groot getal onderwysers wat glo betrokke is by die jong…

8 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 29 Desember 2025
Monitor 29 Desember 2025

Die polisie in Gauteng soek steeds na ‘n groep gewapende transitorowers ná Saterdag se geweldadige tonele in Thokoza. Klopjagte in die Wes-Kaap lei t…

8 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 26 Desember 2025
Monitor 26 Desember 2025

Gautengse gesondheidsowerhede is bekommerd oor die getal tiener-ma's in die provinsie. Die feesseisoen is 'n bitter herinnering van verlies vir slago…

8 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 25 Desember 2025
Monitor 25 Desember 2025

Die nuusstorie wat vanjaar meer as enige ander op ons sosiale media-platforms afgelaai is, is die storie van die wegraping: die dag toe die musikant …

8 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 24 Desember 2025
Monitor 24 Desember 2025

Adjunkpresident Paul Mashatile beloof in sy Kersboodskap dat ekonomiese herstel in 2026 ‘n regeringsprioriteit sal wees. Gee die kabinet werklik uitv…

8 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 23 Desember 2025
Monitor 23 Desember 2025

'n Terugblik oor die mynboutragedie in Stilfontein in Noordwes vroeër vanjaar, terwyl die onwettige mynboukrisis in Bapong ontvou. Dierewelsynsorgani…

9 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 22 Desember 2025
Monitor 22 Desember 2025

Die motief vir die Bekkersdal-slagting waarin 9 mense doodgeskiet is, steeds onbekend. Nuwe navorsing wys dat laerskoolleerlinge wat grade herhaal, b…

9 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 19 Desember 2025
Monitor 19 Desember 2025

'n Klopjag word op die gebou uitgevoer waar DJ Warras doodgeskiet is. Die Tuinroete ervaar 'n ernstige droogte. Die Weerdiens waarsku oor weersomstan…

9 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 18 Desember 2025
Monitor 18 Desember 2025

Die Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur wil nalatigheid in die konstruksiebedryf strafregtelik vervolg ná die ineenstorting van ‘n Hindoe-t…

9 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 17 Desember 2025
Monitor 17 Desember 2025

Talle mense is geskok oor die moord op die vermaaklikheidster, DJ Warras. Die presidensie sê hulle sal 'n Starlink-proses ondersteun, mits dit wettig…

9 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us