Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 7 Maart 2025

Monitor 7 Maart 2025



President Ramaphosa sê samewerking tussen regeringsvlakke is die sleutel tot beter dienslewering. Die Nasionale Gesondheidsversekeringsplan word vanuit 'n ander oord gekritiseer. Die regering beoog o…


Published on 9 months, 2 weeks ago

Monitor 6 Maart 2025

Monitor 6 Maart 2025



Kelly Smith vertel die hof van die verdwyning van haar dogter, Joslin. ‘n Regskenner gee sy mening oor die Johannesburg-metro se plan om private kringtelevisiekamerastelsels te reguleer. Ons praat me…


Published on 9 months, 2 weeks ago

Monitor 5 Maart 2025

Monitor 5 Maart 2025



Amerika is terug, sê president Donald Trump in die Amerikaanse Kongres. 'n Ekonoom verduidelik wat die tariefoorlog tussen die VSA en sy handelsvennote vir Suid-Afrika en die res van die wêreld inhou…


Published on 9 months, 3 weeks ago

Monitor 4 Maart 2025

Monitor 4 Maart 2025



Die drie beskuldigdes in die Joshlin Smith-hofsaak, pleit onskuldig. Die openbaarmaking van die register van seksoortreders is vir eers op ys. Action SA wil hê adjunkminister-poste moet geskrap word.…


Published on 9 months, 3 weeks ago

Monitor 3 Maart 2025

Monitor 3 Maart 2025



Die Britse eerste minister, Keir Starmer, sê Europa is by 'n kruispad in die geskiedenis. Ons bespreek die rol wat sekere seldsame minerale in oorloë speel. Hoe baie is daar om te vier vandag op Wêre…


Published on 9 months, 3 weeks ago

Monitor 28 Februarie 2025

Monitor 28 Februarie 2025



Ons praat met 'n kenner oor die aanstelling van die Suid-Afrikaanse Lugdiens se nuwe baas, John Lamola. Die woordestryd oor Solidariteit en AfriForum se omstrede besoek aan Washington, woed voort. 'n…


Published on 9 months, 4 weeks ago

Monitor 27 Februarie 2025

Monitor 27 Februarie 2025



Inflasie bly binne die Reserwebank se teikenband. Die Wes-Kaapse regering wil meer werk skep. Die Passasierspooragentskap moet opdok nadat 'n vrou uit 'n trein gespring het. Die meeste Graad 3-leerli…


Published on 9 months, 4 weeks ago

Monitor 26 Februarie 2025

Monitor 26 Februarie 2025



Die regering begin 'n veldtog om MIV/Vigs-behandeling aan 'n bykomende 1,1 miljoen mense te verskaf. 'n Tweede vliegtuig met soldate wat in die DRK beseer is, kom in Suid-Afrika aan. Die DA verkla ad…


Published on 10 months ago

Monitor 25 Februarie 2025

Monitor 25 Februarie 2025



Reaksie op die provinsiale rede van die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi. Eskom sê hy vorder fluks met die herstelwerk aan onklaar eenhede. 'n Afrika-kommandowurm-plaag steek sy kop uit in drie pr…


Published on 10 months ago

Monitor 24 Februarie 2025

Monitor 24 Februarie 2025



'n Kragkenner sê ESKOM kon, en moes, die land vroeër gewaarsku het oor die jongste vlaag beurtkrag. 'n Aansienlike styging in damvlakke ná verlede week se goeie reën. Die verregse party in Duitsland …


Published on 10 months ago





If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Donate