Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 12 Desember 2025
Monitor 12 Desember 2025

Die Spesiale Ondersoekeenheid voer klopjagte uit op 16 maatskappye en 35 mense vir beweerde bedrog van R161 miljoen. 'n Taakspan ondersoek uitgelekte…

9 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor 11 Desember 2025
Monitor 11 Desember 2025

Die familie van 'n vermoorde Brakpan-man eis geregtigheid ná onthullings by die Madlanga-kommissie. Meer as 80% van die rioolsuiweringsaanlegte in di…

9 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor 10 Desember 2025
Monitor 10 Desember 2025

Die ANC-president vra partylede om nie-rassige beleid in Suid-Afrika, te bevorder. Onderhoude vir die nuwe hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag be…

9 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor 9 Desember 2025
Monitor 9 Desember 2025

Die ANC se sekretaris-generaal Fikile Mbalula skets 'n donker prentjie van die party. Die polisie identifiseer drie mense van belang in die ondersoek…

9 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor 8 Desember 2025
Monitor 8 Desember 2025

Die ANC gaan sy vernuwingsveldtog by sy hoofraadsvergadering in oënskou neem. Die veiligheid van fluitjieblasers is onder die vergrootglas ná die moo…

9 months, 1 week ago

Short Long
View Episode
Monitor 5 Desember 2025
Monitor 5 Desember 2025

Gauteng se onderwysdepartement sê ouers moet deels die blaam dra vir die skoleplasingskrisis. Kommer oor skietvoorvalle buite howe in die Kaapse-metr…

9 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 4 Desember 2025
Monitor 4 Desember 2025

Die soektog na die tweede verdagte in die Baltimore-plaasmoord gaan voort, terwyl die eerste verdagte vandag weer in die hof sal verskyn. Suid-Afrika…

9 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 3 Desember 2025
Monitor 3 Desember 2025

Die ANC ontken 'n komplot om sy president te verwyder. Eben Etsebeth sal nog moet wag om te hoor wat sy straf is. Op Wêrelddag vir Mense met Gestremd…

9 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 2 Desember 2025
Monitor 2 Desember 2025

Inwoners van woonbuurte soos Westbury, Newclare en Bosmont in Gauteng betoog teen bendegeweld. Die parlement, op aandrang van die EFF, gaan 'n onders…

9 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 1 Desember 2025
Monitor 1 Desember 2025

Matrieks se 30 persent-slaagsyfer weer in die kollig. 'n Tropiese en ekstra-tropiese weerstelsel beïnvloed die land - 'n weerkundige verduidelik wat …

9 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us