Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 18 November 2025
Die VSA weier blykbaar nou ook om die G20-verklaring te onderteken. Ons vra of dit die beraad se uitkoms sal verswak. Talle organisasies hou 'n beraa…
10 months ago
Monitor 17 November 2025
Die ANC ontken dat daar 'n poging is om sy president, Cyril Ramaphosa, uit die kussings te lig. Amerika se tariefkwytskeldings op talle landbouproduk…
10 months ago
Monitor 14 November 2025
Die Wes-Kaapse premier maak uiteindelik 'n verslag bekend oor die beweerde samewerking tussen die polisie en bendes. Hoe haalbaar is die voorstel dat…
10 months, 1 week ago
Monitor 13 November 2025
Die Tesourie verwag dat Suid-Afrika se ekonomie effens stadiger sal groei. Die president bring veranderinge aan sy kabinet aan. 'n Vervoerkenner sê d…
10 months, 1 week ago
Monitor 12 November 2025
Die MK-party vra hulp om sy vasgekeerde lede in Oekraïne te bevry. 'n Nuwe entstof teen cholera word plaaslik ontwikkel. Ons bespreek vanmiddag se me…
10 months, 1 week ago
Monitor 11 November 2025
Omgewingsaktiviste kritiseer die besluit om die leeftyd van Eenheid 2 van die Koeberg-kernkragstasie te verleng. Die Suid-Afrikaanse Raad vir Opvoede…
10 months, 1 week ago
Monitor 10 November 2025
Talle vrae oor bewerings dat die China 'n halfmiljard rand spandeer om een van die weermagbasise op te knap. Ons bespreek die woelinge in die DA oor …
10 months, 1 week ago
Monitor 7 November 2025
Sewentien Suid-Afrikaners wat by die oorlog in Oekraïne betrokke geraak het, veg dalk aan die Russiese kant. Solidariteit neem sy veldtog teen die AN…
10 months, 2 weeks ago
Monitor 6 November 2025
Ouers in Gauteng is warm onder die kraag oor die vertraging met skoleplasings. Kommer oor talle onderwysers wat van seksuele teistering aangekla word…
10 months, 2 weeks ago
Monitor 5 November 2025
Die Verkiesingskommissie hoop om die plaaslike regeringsverkiesings op die eerste Woensdag van November 2026 te hou. Sakeman Brown Mogotsi het nog ni…
10 months, 2 weeks ago