Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 6 November 2025
Ouers in Gauteng is warm onder die kraag oor die vertraging met skoleplasings. Kommer oor talle onderwysers wat van seksuele teistering aangekla word…
10 months, 2 weeks ago
Monitor 5 November 2025
Die Verkiesingskommissie hoop om die plaaslike regeringsverkiesings op die eerste Woensdag van November 2026 te hou. Sakeman Brown Mogotsi het nog ni…
10 months, 2 weeks ago
Monitor 4 November 2025
President Cyril Ramaphosa sê die RNE is verenig en sterk - Ons praat met RNE-vennote wat die tweedaagse vergadering bygewoon het. Die stof het nog ni…
10 months, 3 weeks ago
Monitor 3 November 2025
Bendegeweld vlam weer op, maar hierdie keer in Reigerpark aan die Oos-Rand. Dertien verdagtes sal na verwagting vandag in die hof op Heilbron verskyn…
10 months, 3 weeks ago
Monitor 31 Oktober 2025
Die burgemeester van Saldanha is onstoke omdat die ANC 'n aandklokreël ingestel het, wat beoog om kinders te beskerm. 'n Nuwe konstruksie-aksieplan v…
10 months, 3 weeks ago
Monitor 30 Oktober 2025
Kommer oor die toename in misdaadsindikate op plase en kleinhoewes. Die Ngwathe Munisipaliteit moet ontbind en binne 90 dae 'n tussenverkiesing hou n…
10 months, 3 weeks ago
Monitor 29 Oktober 2025
Die adjunkminister van polisie, Cassel Mathale, meen daar is nie faksies in die polisiediens nie. Action SA wil hê politieke meningspeilings moet ger…
10 months, 3 weeks ago
Monitor 28 Oktober 2025
Kommer oor die bek-en-klouseer-krisis in die Vrystaat. Baie Suid-Afrikaanse skole is swak voorbereid om boelies vas te vat. Ons bespreek Amerika se a…
10 months, 4 weeks ago
Monitor 27 Oktober 2025
Drie munisipaliteite tree toe tot die hofstryd oor die bepaling van munisipale tariewe. Goeie nuus wink vir motoriste by die brandstofpomp. 'n Hofsaa…
10 months, 4 weeks ago
Monitor 24 Oktober 2025
Wat hou die opspraakwekkende bewerings teen Aubrey Ledwaba vir hom in as adjunkregter? Ons bespreek oudminister Bheki Cele se bewerings voor die ad h…
11 months ago