Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 8 Oktober 2025
Monitor 8 Oktober 2025

Nhlanhla Mkhwanazi beweer opnuut dat 'n DA-LP geklassifiseerde misdaadintelligensie uitgelek het. Die parlementêre ondersoek na ongerymdhede by die P…

11 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 7 Oktober 2025
Monitor 7 Oktober 2025

Reaksie op die ANC-president se ekonomiese regrukplan. Dis vandag presies twee jaar sedert Hamas Israel binnegeval het. Die Parlement se ad hoc-komit…

11 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 6 Oktober 2025
Monitor 6 Oktober 2025

Die parlement se ad hoc-komitee oor nasionale veiligheid is gereed om met sy eerste verhore te begin. 'n Nuwe politieke party, Unite for Change, sal …

11 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 3 Oktober 2025
Monitor 3 Oktober 2025

Ons praat met 'n misdaadkenner oor die toename in kontrakmoorde. Ons bespreek die onderskepping van die Gasa-flottielje, en die voorgestelde vredespl…

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 2 Oktober 2025
Monitor 2 Oktober 2025

EFF-leier Julius Malema gaan appelleer teen sy skuldigbevinding. Fedsas sê honderde openbare skole het nog nie hulle postevoorsiening vir 2026 ontvan…

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 1 Oktober 2025
Monitor 1 Oktober 2025

Die jongste oor die dood van SA se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthetwa. 'n Amerikaanse regeringsluiting tree in werking - 'n ekonoom verduidelik w…

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 30 September 2025
Monitor 30 September 2025

Die minister van gesondheid sê staatsamptenare wat by die korrupsie by Tembisa Hospitaal betrek word, moet aan die pen ry. Omgewingsorganisasies wil …

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 29 September 2025
Monitor 29 September 2025

'n Nuwe boek beskryf hoe georganiseerde misdaad in magsposisies ingesypel het. Gefrustreerde partye in die RNE sê die president het vyf maande gelede…

11 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 26 September 2025
Monitor 26 September 2025

Die Nasionale Raad van Provinsies beraadslag vandag oor die Wes-Kaapse regering se besluit om die Knysna-munisipaliteit onder administrasie te plaas.…

11 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 25 September 2025
Monitor 25 September 2025

Kwaai kritiek teen president Donald Trump oor die onwetenskaplike verband wat hy trek tussen 'n pynmiddel en outisme. Moenie daai swerm bye in jou tu…

11 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us