Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 23 September 2025
Monitor 23 September 2025

Elf lande erken nou 'n Palestynse staat, maar kan dit vrede in Gasa bewerkstellig? Internasionale Gebaretaaldag word vandag gevier. Ons praat met san…

1 year ago

Short Long
View Episode
Monitor 22 September 2025
Monitor 22 September 2025

Vrystaat Landbou vra opnuut dat die polisie aparte misdaadstatistiek oor plaasaanvalle en -moorde moet aanteken. Die DA se burgemeesterskandidaat vir…

1 year ago

Short Long
View Episode
Monitor 19 September 2025
Monitor 19 September 2025

Watertoevoer is steeds nie herstel nie in Coronationville en Westbury in Johannesburg. OUTA vra die hooggeregshof om die invordering van uitstaande e…

1 year ago

Short Long
View Episode
Monitor 18 September 2025
Monitor 18 September 2025

Die geskorste Minister van Polisie word betrek by 'n Gautengse misdaadsindikaat. Ons praat met 'n politieke ontleder oor gister se plofbare getuienis…

1 year ago

Short Long
View Episode
Monitor 17 September 2025
Monitor 17 September 2025

Die Madlanga-kommissie van ondersoek na kriminaliteit, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel begin vandag te midde van intense bela…

1 year ago

Short Long
View Episode
Monitor 16 September 2025
Monitor 16 September 2025

Ons praat met 'n voormalige Wes-Kaapse polisiekommissaris oor die voortslepende massaskietery op die Kaapse Vlakte. 'n Kenner ontleed die ANC se dien…

1 year ago

Short Long
View Episode
Monitor 15 September 2025
Monitor 15 September 2025

Bendegeweld eis talle lewens op verskillende plekke in Kaapstad. Inwoners van Sodwana in die noorde van KwaZulu-Natal is bekommerd oor die voortbesta…

1 year ago

Short Long
View Episode
Monitor 12 September 2025
Monitor 12 September 2025

Woedende inwoners in Gauteng stel ’n ultimatum as watertoevoer nie binne 'n week herstel is nie. Verpligte inenting vir leerlinge is onder die vergro…

1 year ago

Short Long
View Episode
Monitor 11 September 2025
Monitor 11 September 2025

Inwoners van Coronationville en Westbury eis antwoorde van Johannesburg se burgemeester oor die voortslepende waterkrisis. Die Kraaifontein Gemeenska…

1 year ago

Short Long
View Episode
Monitor 10 September 2025
Monitor 10 September 2025

Die meeste klagtes aan die Menseregte-kommissie handel oor munisipaliteite se swak dienslewering. Pa's se alkoholmisbruik benadeel óók nuutgeborenes …

1 year ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us