Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 9 September 2025
Veiligheidsmaatreëls by howe in die Wes-Kaap gaan verskerp word ná talle skietvoorvalle. Lieutenant-generaal Nhlanhla Mkhwanazi sal die eerste getuie…
1 year ago
Monitor 8 September 2025
Die sluipmoord op Bouwer van Niekerk is 'n aanslag op fluitjieblasers en korrupsievegters. Die Amerikaanse Minister van Gesondheid se omstrede medies…
1 year ago
Monitor 5 September 2025
Die DA vra die Tesourie om dringend 'n finansiële herstelplan vir die Ditsobotla-munisipaliteit in Noordwes op te stel. Debtbusters sê verbruikers st…
1 year ago
Monitor 4 September 2025
Landbou-organisasies veroordeel president Ramaphosa se heldeverering van grondvergrype in Zimbabwe. Politieke partye ontevrede oor die stadige pas wa…
1 year ago
Monitor 3 September 2025
Die parlement win 'n regsmening in oor of die ontbinde SA Toerismeraad heraangestel moet word. 'n Dringende ondersoek gevra na vuurwapengeweld op die…
1 year ago
Monitor 2 September 2025
Byna 6 000 afleggings in twee dae bekendgemaak. Kommer oor hoe professioneel bankbedrog deesdae gepleeg word. Die Vroue-Bokafrigter, Swys de Briun, p…
1 year ago
Monitor 1 September 2025
Die SAKP verwerp 'n versoek dat hy as 'n sosialistiese party in die munisipale verkiesing moet staan. 'n Aktivis, Mark Heywood, sê die regering faal …
1 year ago
Monitor 29 Augustus 2025
Nersa se fout met die berekening van Eskom se inkomste oor die volgende twee jaar, moet in die hof betwis word, sê 'n energieontleder. 'n Boek oor di…
1 year ago
Monitor 28 Augustus 2025
Die Wes-Kaapse regering nader die hof om die geweld tussen strydende taxiverenigings in Kaapstad, te stop. Fedsas sê al hoe meer ouers sukkel om skoo…
1 year ago
Monitor 27 Augustus 2025
Nog geen nuwe begindatum is vasgestel vir die Madlanga-kommissie nie. Intussen is die direkteur verantwoordelik hiervoor die trekpas gegee. Die ineen…
1 year ago