Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 14 Augustus 2025
Monitor 14 Augustus 2025

'n Staatsgetuie in die Joshlin Smith-saak word van vervolging gevrywaar. Die lang wag in 'n tou vir jou ID-dokument of paspoort is binnekort iets van…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 13 Augustus 2025
Monitor 13 Augustus 2025

Suid-Afrika gaan die diversifisering van uitvoermarkte bespoedig. 8,4 Miljoen Suid-Afrikaners is nou werkloos. Uitspraak word verwag in die Joshlin S…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 12 Augustus 2025
Monitor 12 Augustus 2025

Vrese oor die storting van kernafval in die Noord-Kaap. Die soldate wat in die DRK ontplooi was, wag steeds op vergoeding. Ons praat met Operasie Dud…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 11 Augustrus 2025
Monitor 11 Augustrus 2025

Die Presidensie sê die eerste byeenkoms van die Nasionale Dialoog sal Vrydag plaasvind, ondanks sewe stigtings se ontrekking aan die voorbereidingsta…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 8 Augustus 2025
Monitor 8 Augustus 2025

Nóg 'n kind wreed aangerand. Ons bespreek die omstrede podsending wat aanstootlike opmerkings teenoor Bruinmense gemaak het. Ons praat met 'n onderwy…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 7 Augustus 2025
Monitor 7 Augustus 2025

Die geskorste bestuurshoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust is nog dieper in die sop nadat sy glo 'n joernalis probeer omkoop. Die ANC gaan sy…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 6 Augustus 2025
Monitor 6 Augustus 2025

Opposisiepartye betreur die verkiesing van 'n ANC-parlementslid as voorsitter van die Mkhwanazi ad hoc-komitee. 'n Verbod op wapens kelder Amerikaans…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 5 Augustus 2025
Monitor 5 Augustus 2025

Die regering voorspel dat 30 000 werksgeleetnhede in gedrang is weens Amerika se nuwe invoertariewe. Die ANC sê hy is bekommerd oor die SAKP se beslu…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 4 Augustus 2025
Monitor 4 Augustus 2025

Die ANC is bekommerd oor die SAKP se besluit om onder sy eie vaandel aan volgende jaar se munisipale verkiesings deel te neem. Die polisie in Gauteng…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 1 Augustus 2025
Monitor 1 Augustus 2025

Amerika se nuwe handelstarief tree amptelik in werking - ons praat met die wynbedryf wat sê hulle gaan swaar getref word. Die Reserwebank voorspel da…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us