Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 31 Julie 2025
Monitor 31 Julie 2025

Werknemers van die studentehulpskema, NSFAS, praat oor hulle griewe voor die deure van die parlement. Die Konstitusionele Hof hoor dat dit onwettig v…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 30 Julie 2025
Monitor 30 Julie 2025

Minister Dean Macpherson vra die Valke om in te gryp by ongerymdhede van R800-miljoen by die Onafhanklike Ontwikkelingstrust. Adjunkpresident Paul Ma…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 29 Julie 2025
Monitor 29 Julie 2025

Die Madlanga-kommissie van ondersoek na kriminaliteit, politieke inmenging en korrupsie in die strafregstelsel se eerste mediakonferensie word verwel…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 28 Julie 2025
Monitor 28 Julie 2025

Vrystaat Landbou reageer op gerugte dat Lesotho-burgers grond naby die grens wil gryp. Noodvoorraad word ná maande uiteindelik na Gasa deurgelaat. Bo…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 25 Julie 2025
Monitor 25 Julie 2025

Afslaers sê daar kleef 'n stigma aan die Gupta-huise in Johannesburg, want net een van drie eiendomme is gister verkoop. Hoe groot is die druk van bi…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 24 Julie 2025
Monitor 24 Julie 2025

Die Toedelingswetsontwerp word in die Nasionale Vergadering goedgekeur. Die Wes-Kaapse landbousektor wag in spanning op die 30%-tarief wat op 1 Augus…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 23 Julie 2025
Monitor 23 Julie 2025

Die MK-party dien 'n mosie van wantroue in teen president Cyril Ramaphosa. Die Nasionale Vergadering moet besluit oor die stigting van ’n ad hoc-komi…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 22 Julie 2025
Monitor 22 Julie 2025

Reaksie op die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding se afdanking. Wie is die nuwe minister, Buti Manamela? Die seëvierende Junior Bokke trots teru…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 21 Julie 2025
Monitor 21 Julie 2025

Flysafair-vlieëniers verbonde aan die vakbond, Solidariteit, begin vandag met 'n tweeweeklange staking. Die regering onderneem om die nodige hervormi…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 18 Julie 2025
Monitor 18 Julie 2025

FlySafair tref voorsorgmaatreels ter voorbereiding van 'n dreigende staking deur vlieëniers. Ons praat met die medevoorsitter van die groep van voora…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us