Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 3 Julie 2025
Monitor 3 Julie 2025

Ons praat oor die pad vorentoe vir die families van die Cradock-4. Inflasieverwagtinge daal vir die eerste keer in meer as vier jaar tot laer as 4% -…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 2 Julie 2025
Monitor 2 Julie 2025

Die begroting van die Minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, word in die Nasionale Raad van Provinsies verwerp. Die DA, EFF en MK Party het tee…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 1 Julie 2025
Monitor 1 Julie 2025

Vier voormalige Transnet-bestuurshoofde ontvang borgtog van R50 000 elk. Brandstof word om middernag duurder. Die informele sektor in townships is da…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 30 Junie 2025
Monitor 30 Junie 2025

Vakbonde sê Noordwes se departement van gesondheid behoort sy ondersoek na die Witrand Psigiatriese Hospitaal in Potchefstroom uit te brei. Die DA se…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 27 Junie 2025
Monitor 27 Junie 2025

Terwyl die res van die land ook nou bibber, het 'n tweede koue front die Kaap getref. Die DA is die duiwel in vir die president oor die afdanking van…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 26 Junie 2025
Monitor 26 Junie 2025

Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, sê hy het geweet die DA se mosie van wantroue sou nie slaag nie. Die ANC se vryheidsmanifes is vandag…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 25 Junie 2025
Monitor 25 Junie 2025

R5-miljard beskikbaar gestel om die Oos-Kaap te help herbou, terwyl 'n intense koue front die Wes- en Noord-Kaap vandag tref. 'n Onrusbarende styging…

1 year, 2 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 24 Junie 2025
Monitor 24 Junie 2025

Wat kan ons van Israel en Iran verwag nadat president Donald Trump ‘n skietstilstand aankondig? Ses Suid-Afrikaners wat in Saoedi-Arabië gestrand is …

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 23 Junie 2025
Monitor 23 Junie 2025

Die wêreld wag in spanning op die volgende skuif in die Midde-Ooste konflik. Wye reaksie op die Amerikaanse lugaanvalle in Iran. 'n Nuwe dokumentêre …

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 20 Junie 2025
Monitor 20 Junie 2025

Swart boere in Kuruman in die Noord-Kaap eis optrede ná plaasmoorde. Die konstitusionele hof vier vandag sy 30-jarige bestaan. 'n Gedenkdiens word vi…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us