Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 20 Junie 2025
Swart boere in Kuruman in die Noord-Kaap eis optrede ná plaasmoorde. Die konstitusionele hof vier vandag sy 30-jarige bestaan. 'n Gedenkdiens word vi…
1 year, 3 months ago
Monitor 19 Junie 2025
Inflasie bly laag, maar vir hoe lank? 'n Styging in masel-gevalle in Gauteng. Kommer oor Suid-Afrikaners se geestesgesondheid weens te veel skermtyd.
1 year, 3 months ago
Monitor 18 Junie 2025
Opruimingswerk in die Oos-Kaap duur voort. Action SA sê die RNE faal in sy taak om basiese dienslewering te verbeter. Nuwe egskeidingswetgewing gaan …
1 year, 3 months ago
Monitor 17 Junie 2025
President Donald Trump versoek almal in Iran se hoofstad, Teheran, om onmiddellik te ontruim, en verlaat die G7-beraad vroegtydig. Ons praat met 'n o…
1 year, 3 months ago
Monitor 16 Junie 2025
Krygkor skets 'n donker prentjie oor die stand van die Lugmag. Die amptelike riglyne vir die implementering van die Bela-wet word verwelkom. Die geve…
1 year, 3 months ago
Monitor 13 Junie 2025
Die dodetal weens oorstromings in die Oos-Kaap styg tot 78. Suid-Afrika se moordstatistiek word met 'n oorlogsone vergelyk. Die Minister van Landbou,…
1 year, 3 months ago
Monitor 12 Junie 2025
Die Nasionale Vergadering het uiteindelik die fiskale raamwerk aanvaar. Die Wêreldbank voorspel dat die wêreldekonomie swakker sal groei. Die geestes…
1 year, 3 months ago
Monitor 11 Junie 2025
Ons praat met rampbestuur oor die skade, en paaie wat steeds gesluit is weens die kouefront. Die snerpende koue plaas die lot van haweloses in die ko…
1 year, 3 months ago
Monitor 10 Junie 2025
Rampbestuurspanne is op 'n gereedheidsgrondslag soos 'n kouefront oor die land beweeg. Staatsubsidies is steeds nie aan kinderhuise in Gauteng betaal…
1 year, 3 months ago
Monitor 9 Junie 2025
Helen Zille oorweeg dit om as burgemeester die Goudstad te probeer regruk. Die seun van een van die Cradock Vier praat oor sy vriendskap met FW de Kl…
1 year, 3 months ago