Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 23 Mei 2025
Monitor 23 Mei 2025

Die AA kap die Tesourie oor sy besluit om die brandstofheffing te verhoog. Politieke partye kan nou groter skenkings ontvang. Nóg 'n reddingsboei vir…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 22 Mei 2025
Monitor 22 Mei 2025

Ons berig breedvoerig oor president Ramaphosa en sy afvaardiging se besoek aan president Trump. Ons bespreek die begrotingsrede met 'n ekonoom.

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 21 Mei 2025
Monitor 21 Mei 2025

Politieke partye binne en buite die Regering van Nasionale Eenheid deel hulle verwagtinge vir die derde begroting. President Cyril Ramaphosa hoop vir…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 20 Mei 2025
Monitor 20 Mei 2025

President Donald Trump sê Rusland en Oekraïne gaan onmiddellik begin met vredesonderhandelings, dalk met die hulp van die pous. Môre is die groot dag…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 19 Mei 2025
Monitor 19 Mei 2025

Die Nigeriese tele-evangelis, Timothy Omotoso, verlaat Suid-Afrika amptelik op 'n vlug na Lagos. Solidariteit beplan 'n lasteraksiesaak teen die mini…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 16 Mei 2025
Monitor 16 Mei 2025

Nóg Poetin, nóg Zelenski woon die eerste vredesamesprekings tussen Oekraïne en Rusland in Turkye by. Duisende inwoners van Knysna is al byna twee wek…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 15 Mei 2025
Monitor 15 Mei 2025

Parlementslede is geskok oor die polisie se versuim om bewerings van intimidasie deur die InterCape en Golden Arrow-busdienste te ondersoek. 'n Bepla…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 14 Mei 2025
Monitor 14 Mei 2025

President Donald Trump smee bande in die Midde-Ooste. Politieke partye reageer op die groep Afrikaners wat as vlugtelinge in die VSA verwelkom is. On…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 13 Mei 2025
Monitor 13 Mei 2025

Die eerste groep Afrikaner-“vlugtelinge” land in die VSA. Suid-Afrika word in 'n internasionale opname as die sewende beste land beskryf. Die 2025 NA…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 12 Mei 2025
Monitor 12 Mei 2025

Hamas sê hy gaan nog 'n Israelse gyselaar vrylaat. 'n Geoloog verduidelik waarom daar sinkgate in Centurion ontstaan. Kommer oor aasvoëlstropings nad…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us