Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 1 Mei 2025
President Cyril Ramaphosa gaan 'n kommissie aanstel om vas te stel hoekom die Nasionale Vervolgingsgesag nie apartheidsmisdade ondersoek het nie. Adv…
1 year, 5 months ago
Monitor 30 April 2025
Die liggame van die drie vermiste polisiekonstabels is gevind, maar die raaisel oor hulle voertuig duur voort. Minder padsterftes is oor die Paastyd …
1 year, 5 months ago
Monitor 29 April 2025
Meer as 'n miljoen mense het die Suid-Afrikaanse grens die afgelope naweek oorgesteek. Die prys van beesvleis styg. Die militêre leier van Burkina Fa…
1 year, 5 months ago
Monitor 28 April 2025
Die Hooggeregshof in Kaapstad skort die BTW-verhoging op. Die EFF glo Suid-Afrikaners het geen rede om Vryheidsdag te vier nie. Toenemende misdaad on…
1 year, 5 months ago
Monitor 25 April 2025
'n Toutrekkery oor wie erkenning moet kry vir die afskaffing van die BTW-verhoging - ons praat met politieke partye en 'n ekonoom. President Cyril Ra…
1 year, 5 months ago
Monitor 24 April 2025
Die Nasionale Tesourie hou BTW op 15 persent. Die president van Oekraïne, Wolodomir Zelensky, sal na verwagting vandag in Suid-Afrika samesprekings h…
1 year, 5 months ago
Monitor 23 April 2025
Uitspraak is voorbehou in die DA en EFF se aansoek om die aanvaarding van die fiskale raamwerk as ongeldig en onwettig te verklaar. Die Noord-Kaapse …
1 year, 5 months ago
Monitor 22 April 2025
Senior DA-leiers sal vandag se hofaksie teen die voorgenome styging in BTW bywoon. Huldeblyke vir die ontslape Pous stroom van oraloor in. Die tema v…
1 year, 5 months ago
Monitor 21 April 2025
Die regering veroordeel Floyd Shivambu se besoek aan die kerk van Shepherd Bushiri. Politieke partye gaan vandeesweek nog gesprekke voer oor die BTW-…
1 year, 5 months ago
Monitor 18 April 2025
Die vermeende slagoffers van Timothy Omotoso hoop dat geregtigheid eendag sal geskied. Die polisie in Gautengse ondersoek die skietdood van 'n 60-jar…
1 year, 5 months ago