Episode Details
Back to Episodes
Monitor 18 April 2025
Published 1 year ago
Description
Die vermeende slagoffers van Timothy Omotoso hoop dat geregtigheid eendag sal geskied. Die polisie in Gautengse ondersoek die skietdood van 'n 60-jarige man van Sophiatown. Verkeer op die land se paaie neem toe soos vakansiegangers na hulle paasfeesbestemmings reis. Buitelandse ministers van Amerika en Europa sit koppe bymekaar om die oorlog in Oekraïne te beëindig.