Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 28 Junie 2024

Monitor 28 Junie 2024



Verskeie stigtings stel 'n nasionale dialoog voor om die land te red, maar nie almal stem saam dat dit nodig is nie. Werkers wat die ineenstorting van 'n gebou in Mei oorleef het, sê dit gaan nou sle…


Published on 1 year, 6 months ago

Monitor 27 Junie 2024

Monitor 27 Junie 2024



Instansies betreur die inhuldiging van parlementslede wat strafregtelik aangekla word. 'n Duidelike swaai na regs in Europese verkiesings. 'n Projek op die Kaapse Vlakte om die polisie te help om ver…


Published on 1 year, 6 months ago

Monitor 26 Junie 2024

Monitor 26 Junie 2024



Voormalige regter John Hlophe, wat weens beskuldigings van korrupsie van die regbank verwyder is, word as 'n MK-parlementslid ingehuldig. Onderhandelinge tussen die ANC en die DA is gister voortgesit…


Published on 1 year, 6 months ago

Monitor 25 Junie 2024

Monitor 25 Junie 2024



Suid-Afrika sal vanjaar 600 dollarmiljoenêrs verloor. Vrae oor die Naspers-baas se R330 miljoen uitbetaling, terwyl werkers afgedank en koerante gesluit word. Kan die ANC met kleiner partye 'n nuwe r…


Published on 1 year, 6 months ago

Monitor 24 Junie 2024

Monitor 24 Junie 2024



Altesaam tien partye onderteken die Regering van Nasionale Eenheid se Verklaring van Voorneme, terwyl afwagting op die aankodiging van president Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet bou. Rand Water sê sy …


Published on 1 year, 6 months ago

Monitor 21 Junie 2024

Monitor 21 Junie 2024



Groothandelverkope neem toe. Die DA wen groot in tussenverkiesings in Beaufort-Wes. Daar is groot verwagtings van president Cyril Ramaphosa om sy kabinet binnekort aan te kondig.


Published on 1 year, 6 months ago

Monitor 20 Junie 2024

Monitor 20 Junie 2024



Die 7de administrasie is amptelik ingehuldig met die beëdiging van president Cyril Ramaphosa as hoof van die Regering van Nasionale Eenheid. Ons praat met 'n politieke wetenskaplike en 'n ekonoom oor…


Published on 1 year, 6 months ago

Monitor 19 Junie 2024

Monitor 19 Junie 2024



Groot voorbereidings vir die inhuldiging van president Cyril Ramaphosa later vanoggend. Action SA kritiseer die DA se beweerde u-draaie oor sy ooreenkoms rakende die Regering van Nasionale Eenheid, t…


Published on 1 year, 6 months ago

Monitor 18 Junie 2024

Monitor 18 Junie 2024



Vyf partye is amptelik deel van die regering van nasionale eenheid. Die GATS-opname wys dat bykans 30% van volwassenes in Suid-Afrika tabakprodukte gebruik. Israel se oorlogkabinet ontbind.


Published on 1 year, 6 months ago

Monitor 17 Junie 2024

Monitor 17 Junie 2024



Jeugdagvieringe word oorskadu deur werkloosheid onder jongmense. Ons praat met kenners oor die uitdagings van die nuwe regering. Hulde aan Thys die Bosveldklong.


Published on 1 year, 6 months ago





If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Donate