Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 17 Oktober 2024
Monitor 17 Oktober 2024

Kleinhandelverkope styg vir die sesde agtereenvolgende maand. Hoe gaan jy vir 'n mammogram? Ons praat met 'n kenner oor borskanker-bewusmaking. 'n El…

1 year, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 16 Oktober 2024
Monitor 16 Oktober 2024

'n Moontlike styging in die brandstofprys in November. Rand Water vra munisipaliteite om dringend waterverliese te beperk om te verhoed dat krane opd…

1 year, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 15 Oktober 2024
Monitor 15 Oktober 2024

President Ramaphosa vra dat die Regering van Nasionale Eenheid regverdig beoordeel word. Action SA sê hy is nog nie klaar met die Phala Phala-skandaa…

1 year, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 14 Oktober 2024
Monitor 14 Oktober 2024

Die polisie ondersoek 'n massa-skietvoorval in Orange Farm. Huldeblyke stroom steeds in na die dood van die voormalige minister van finansies, Tito M…

1 year, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 11 Oktober 2024
Monitor 11 Oktober 2024

Ons praat met 'n kenner oor die reuse bedrae wat in die Amerikaanse verkiesingsveldtogte betrokke is. Massa-optrede beplan teen die Wet op Basiese On…

1 year, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 10 Oktober 2024
Monitor 10 Oktober 2024

Dr Nasiphi Moya van Action SA dra nou die burgemeestersketting in die Tshwane Metro. Die Gautengse kantoor vir verbruikersake vra mense om nie kospro…

1 year, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 9 Oktober 2024
Monitor 9 Oktober 2024

Spaza-winkels onder die vergrootglas ná die dood van vyf kinders. Een van die sterkste orkane ooit op pad na Florida. Die SAUK is tegnies insolvent -…

1 year, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 8 Oktober 2024
Monitor 8 Oktober 2024

Dr. John Hlophe trek sy benoeming terug as lid van die Regterlike Dienskommissie. 'n Versoek om die wettige ouderdom om alkohol te gebruik, tot 21 ja…

1 year, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 7 Oktober 2024
Monitor 7 Oktober 2024

Hamas het Israel 'n jaar gelede aangeval, met skrikwekkende gevolge en Israel wat nou op verskeie fronte oorlog voer - ons praat met 'n militêre kenn…

1 year, 6 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 4 Oktober 2024
Monitor 4 Oktober 2024

Treindienste op ses van Durban se agt spoorweglyne weer in bedryf gestel. Die AA bevraagteken die Gautrein-uitbreiding ten bedrae van R120 miljard. '…

1 year, 6 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us