Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 3 Oktober 2024
Die Amerikaanse president, Joe Biden, sê hy ondersteun nie 'n moontlike teenaanval deur Israel op kernkragaanlegte in Iran nie. Solidariteit nader Ne…
1 year, 6 months ago
Monitor 2 Oktober 2024
Ons ontleed Iran se grootskaalse aanval op Israel. Brandstof is vandag aansienlik goedkoper, maar is dit 'n tendens wat sal voortduur, gegewe die kon…
1 year, 6 months ago
Monitor 1 Oktober 2024
‘n Spesiale uitsending om Monitor se 50ste bestaansjaar te vier. Gure rweer tref die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal. Daar is 'n min skenkers van stamselle…
1 year, 6 months ago
Monitor 30 September 2024
Voorstanders van AfriKaaps vra groter status. Die Woordfees se direkteur, Saartjie Botha, praat oor vanjaar se kleiner fees. Ons hoor met watter inte…
1 year, 7 months ago
Monitor 27 September 2024
Action SA hoop die ANC steun hulle kandidaat vir die burgemeesterskap in Tshwane, adjunkburgemeester dr. Nasiphi Moya, nadat 'n mosie van wantroue te…
1 year, 7 months ago
Monitor 26 September 2024
Provinsiale onderwysdepartemente sal teen 2027 'n reuse begrotingstekort hê. 'n Openbare raadplegingsproses begin oor Eskom se voorgestelde kragtarie…
1 year, 7 months ago
Monitor 25 September 2024
Die oorskot van 49 vryheidsvegters wat in Zimbabwe en Zambië oorlede is, word geherpatrieër. 'n Suid-Afrikaanse organisasie help met vlugtelinge in d…
1 year, 7 months ago
Monitor 24 September 2024
'n Ondersoek word gevra na die aanstelling van departementshoofde in die Mangaung-metro. Die Limpopo-regering plaas die Thabazimbi-munisipaliteit ond…
1 year, 7 months ago
Monitor 23 September 2024
Huldeblyke stroom in vir die ontslape veteraan-parlementariër, Koos van der Merwe. Hulpverlening en reddingspogings is gister by van Reenenspas in di…
1 year, 7 months ago
Monitor 20 September 2024
Die repokoers verlaag vir die eerste keer in vier jaar. Die regering vergader met sakelui oor die Nasionale Gesondheidsversekeringsplan. Die Tshwane …
1 year, 7 months ago