Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 6 Februarie 2025
Politieke partye binne en buite die regering van nasionale eenheid sê wat hulle van die staatsrede verwag. Oudpresident Jacob Zuma is in die hof in v…
1 year, 7 months ago
Monitor 5 Februarie 2025
Die Minister van Verdediging, Angie Motshekga, ontken dat die president sakebelange in die Demokratiese Republiek die Kongo het. Die Landboubedryf ga…
1 year, 7 months ago
Monitor 4 Februarie 2025
Suid-Afrika reageer op die Amerikaanse president se dreigement oor die besnoeiing van fondse aan die land se gesonheidsprogramme. Opposisiepartye ver…
1 year, 7 months ago
Monitor 3 Februarie 2025
Vrystaat Landbou sê boere kan nie die skerp stygings in kragtariewe bekostig nie. 'n Krisis met private studenteverblyf dreig omdat NFSAS nie sy uits…
1 year, 7 months ago
Monitor 31 Januarie 2025
Inwoners van Witrivier in Mpumalanga kla oor vuil drinkwater. Die energiereguleerder staan verhogings in kragtariewe toe, wat minder is as wat Eskom …
1 year, 8 months ago
Monitor 30 Januarie 2025
Die regering verwerp berigte dat soldate in die DRK swak toegerus is. Gesondheidskenners reageer op die VSA se ontrekking van befondsing vir Suid-Afr…
1 year, 8 months ago
Monitor 29 Januarie 2025
Die president bekragtig die wet op die bewaring en ontwikkeling van landbougrond. Die ANC sê hy sal voortgaan om transformerende wetgewing deur te vo…
1 year, 8 months ago
Monitor 28 Januarie 2025
Die ANC sal na verwagting vandag sê hoe die leierskap in KwaZulu-Natal en Gauteng hersaamgestel sal word. Vrese vir 'n grootskaalse streeksoorlog in …
1 year, 8 months ago
Monitor 27 Januarie 2025
OUTA vra Eskom om die voorgestelde tariefstruktuur vir huishoudings te vereenvoudig. Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag Unie sê daar is 'n ernstig…
1 year, 8 months ago
Monitor 24 Januarie 2025
'n Regskenner verduidelik wat die nuwe Onteieningswet behels. Gesinne van apartheidslagoffers eis R167-miljoen van die regering. Ons praat met 'n pol…
1 year, 8 months ago