Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 8 Augustus 2024
Binnelandse Sake het die burgerskap van die Mej. Suid-Afrika-deelnemer, Chidimma Ade-tshina, ondersoek en bevind dat daar moontlik identiteitsbedrog …
1 year, 8 months ago
Monitor 7 Augustus 2024
ANC-president Cyril Ramaphosa sê die party en sy alliansievennote begin uiteindelik mekaar vind wat betref die grondwet van die regering van nasional…
1 year, 8 months ago
Monitor 6 Augustus 2024
Brandstofpryse daal, maar druk op die rand is slegte nuus vir rentekoerse. Die ANC blameer sy swakker vertoning in die algemene verkiesing op plaasli…
1 year, 8 months ago
Monitor 5 Augustus 2024
'n Gesagbehebbende studie wys dat slegte cholestrol en gehoorverlies bydra tot demensie. Die ANC neem bestek van die steun wat hy in die verkiesing v…
1 year, 8 months ago
Monitor 2 Augustus 2024
Tatjana Smith wen haar vierde Olimpiese medalje by vanjaar se spele in Parys, gevolg deur die aankondiging van haar uittrede uit die sport. Oudtshoor…
1 year, 8 months ago
Monitor 1 Augustus 2024
Media 24 gaan nie nog joernaliste afdank nie, ná druk uit talle oorde - ons praat met Beeld se redakteur. Wêreld-veldwagterdag fokus op veldwagters s…
1 year, 9 months ago
Monitor 31 Julie 2024
Die Menseregtekommissie gaan bewerings van rassisme by Hoërskool Pinelands in Kaapstad ondersoek. Venezuela se ambassadeur in Suid-Afrika vra wêreldl…
1 year, 9 months ago
Monitor 30 Julie 2024
Die ANC gee sy voormalige president, Jacob Zuma, amptelik, 21 dae om teen sy skorsing te appelleer. Die 95 Libiese burgers wat by 'n verdagte militêr…
1 year, 9 months ago
Monitor 29 Julie 2024
Die ANC se tugkomitee beveel aan dat Jacob Zuma uit die party geskop moet word. Goeie nuus wink vir motoriste by die brandstofpomp. Wêreldleiers is b…
1 year, 9 months ago
Monitor 26 Julie 2024
Uitspraak in die DA se Kieshof-saak teen president Cyril Ramaphosa is voorbehou. Ons praat met die nuwe Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur…
1 year, 9 months ago