Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 12 Julie 2024
Katastrofiese skade aan die landbousektor in Limpopo weens die afgelope week se gure weerspatrone. Ons praat met 'n kenner oor van die knellende kwes…
1 year, 9 months ago
Monitor 11 Julie 2024
Cyril Xaba is Ethekwini se nuwe burgemeester. Nog ontwrigtende reën tref die Wes-Kaap. Reaksie op die uitspraak van die Life Esidimeni geregtelike on…
1 year, 9 months ago
Monitor 10 Julie 2024
Nog 'n soldaat sterf in die Demokratiese Republiek Kongo. Uitspraak verwag in die Esidimeni-ondersoek na 146 sterftes in 2016 by fasiliteite vir gees…
1 year, 9 months ago
Monitor 9 Julie 2024
Nóg ontwrigtende reën, sterk wind en moontlike oorstromings in dele van die land. Openbare skole open vandag - ons praat met die nuwe Minister van Ba…
1 year, 9 months ago
Monitor 8 Julie 2024
Portugese Suid-Afrikaners leef in vrees te midde van 'n reeks ontvoerings. Navorsing wys dat jong kinders in Krugersdorp die gas van uraan, arseen en…
1 year, 9 months ago
Monitor 5 Julie 2024
Druk laai op téén oudregter John Hlophe se nominasie as lid van die Regterlike Dienskommissie. Die magsbalans verskuif in Beaufort-Wes ná 'n DA-oorwi…
1 year, 9 months ago
Monitor 4 Julie 2024
Gauteng se premier Panyaza Lesufi kondig laatnag sy nuwe kabinet aan nadat onderhandelinge met die DA om 'n eenheidsregering te vorm vir die laaste k…
1 year, 9 months ago
Monitor 3 Julie 2024
Wéér geen ooreenkoms tussen die DA en ANC in Gauteng nie. Die VN bevind dat die aanhouding van twee Suid-Afrikaanse ingenieurs in Ekwatoriaal-Guinee …
1 year, 9 months ago
Monitor 2 Julie 2024
Onderhandelinge vir 'n nuwe provinsiale uitvoerende raad in Gauteng bereik 'n dooiepunt. Daar is intussen steeds baie reaksie op die nuwe kabinet wat…
1 year, 9 months ago
Monitor 1 Julie 2024
Ons fokus ons op die nuwe kabinet, en praat met 'n politieke ontleder en 'n ekonoom. Monitor is vandag 50 jaar oud.
1 year, 10 months ago