Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 3 Desember 2024
Die polisie se soektog na die gewapende verdagtes, wat vyf mans in Mfuleni op die Kaapse Vlakte doodgeskiet het, duur voort. Thabazimbi gaan na die s…
1 year, 10 months ago
Monitor 2 Desember 2024
Agt mense sterf in 'n busongeluk buite Worcester in die Wes-Kaap. Die president sê die Bela-skikkingsooreenkoms het geen invloed op die veelparty-raa…
1 year, 10 months ago
Monitor 29 November 2024
Die taal- en toelatingsklousules in die omstrede BELA-skolewet sal ingevolge 'n skikking tussen Solidariteit en die regering nié op 13 Desember in we…
1 year, 10 months ago
Monitor 28 November 2024
Hezbollah verklaar 'n oorwinning oor Israel, terwyl Israel dreig om te reageer indien die ooreenkoms verbreek word. Die jongste oor die verkiesing in…
1 year, 10 months ago
Monitor 27 November 2024
Die Ouditeur-Generaal sê daar is 'n effense verbetering in die oudituitkomste van nasionale en provinsiale departemente. Solidariteit nader die Arbei…
1 year, 10 months ago
Monitor 26 November 2024
'n Effense verbetering in misdaadstatistiek, maar geweld teen kinders neem toe. Vrystaat Landbou geskok oor die voorgestelde reuse kragtariefverhogin…
1 year, 10 months ago
Monitor 25 November 2024
Huldeblyke stroom in ná die dood van Breyten Breytenbach. Ons fokus op die 16 dae veldtog van geen geweld teen vroue en kinders, wat vandag begin. On…
1 year, 10 months ago
Monitor 22 November 2024
Die repokoers word weer verlaag. Die regering wil die gebruik van industriële plaagdoders by openbare skole verban. Die Internasionale Strafhof reik …
1 year, 10 months ago
Monitor 21 November 2024
Suid-Afrikaners staan gereed vir 'n verdere rentekoersverlaging, wat na verwagting vanmiddag aangekondig sal word. Die registrasie van wettige spaza-…
1 year, 10 months ago
Monitor 20 November 2024
Bykomende hulpbronne ontplooi ná die skietdood van 'n tiener in Ravensmead. Rusland sê Oekraïne het hom aangeval met langafstandmissiele van die VSA.…
1 year, 10 months ago