Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 30 Mei 2024
Suid-Afrikaners trek hulle kruisies by die stembus, maar laataand was daar nog lang toue. Die eerste uitslae is al bekend - met een of twee verassing…
1 year, 11 months ago
Monitor 29 Mei 2024
Ons skakel oor na ons verslaggewers landwyd om te hoor hoe dit by die stembusse lyk. Wees op die uitkyk vir fopnuus. Ons kry in diepte ontleding oor …
1 year, 11 months ago
Monitor 28 Mei 2024
Suid-Afrikaners wat vir spesiale stemme geregistreer het, gaan na die stembus. Uit die meer as 400 stemlokale in die Oos-Kaap waar daar gisteroggend …
1 year, 11 months ago
Monitor 27 Mei 2024
Die OVK sê hy's slaggereed vir kiesers wat vandag en môre spesiale stemme uitbring. Die nasionale gesamentlike operasionele intelligensiestruktuur, N…
1 year, 11 months ago
Monitor 24 Mei 2024
Kommer oor die impak van klimaatsverandering op Suider-Afrika. Is 'n stem vir 'n kleiner party, 'n vermorsing van 'n stem? Nuwe visumregulasies maak …
1 year, 11 months ago
Monitor 23 Mei 2024
Die Verkiesingskommissie stel die verkiesingsuitslagsentrum in Midrand amptelik in bedryf. Gun Free SA sê die gebrek aan politieke wil om vuurwapenbe…
1 year, 11 months ago
Monitor 22 Mei 2024
Die DA-strydros James Selfe is oorlede. Die Regterlike Dienskommissie beveel Mandisa Maya aan as hoofregter. Burgerregte-organisasies is nie tevrede …
1 year, 11 months ago
Monitor 21 Mei 2024
Oudpresident Zuma mag nie vanjaar parlement toe nie. Wat is die implikasies van die aansoek vir lasbriewe vir die inhegtenisneming van die leiers van…
1 year, 11 months ago
Monitor 20 Mei 2024
Die polisie ondersoek die dood van vier konstruksiewerkers op 'n bouperseel in Ballito in KwaZulu-Natal. Suid-Afrikaners stem in die buiteland. Komme…
1 year, 11 months ago
Monitor 17 Mei 2024
Verskeie wette word op die laaste oomblik deur die parlement goedgekeur. Suid-Afrikaners in die buiteland stem vandag en môre in die verkiesing. 'n I…
1 year, 11 months ago