Suid-Afrika stel sy saak teen Israel by die Internasionale Geregshof in Den Haag. Die Tshwane Universiteit van Tegnologie smelt Joernalistiek en Openbare betrekkinge saam. 'n Mediakenner verduidelik …
Published on 1 year, 11 months ago
Suid-Afrika se hofsaak teen Israel begin vandag. Ons fokus op die proses en die politieke gevolge vir alby lande en minstens 700-duisend SASSA begunstigdes wag steeds op hul maatskaplike toelaes vir…
Published on 1 year, 11 months ago
Minstens vyf mense nog vermis ná die oorstromings in KwaZulu-Natal. Regsspanne van Suid-Afrika en Israel berei voor vir die saak wat môre by die Internasionale Strafhof in Den Haag begin, en 'n polit…
Published on 1 year, 11 months ago
Siviele eise teen die polisie beloop in die eerste kwartaal reeds miljoene rand. 'n Deurbraak in die ondersoek na 'n vee-diefstal-sindikaat in Noordwes. Meer oor die nuwe Covid-19 variant, geken as J…
Published on 1 year, 11 months ago
Hoë-koppe word betrek by guns-lone van miljoene rande by NSFAS. Die ondersoek na die dood van die Cradock 4 heropen. en 158 aasvoëls gaan van Noordwes na die Oos-Kaap verskuif word.
Published on 1 year, 11 months ago
Hulde aan 'n legendariese radio- en televisie-persoonlikheid. Die tronkdeure swaai oop vir Oscar Pistorius, en die voortslepende waterkrisis in dele van die Noord-Kaap noop die burgerlike samelewing …
Published on 1 year, 11 months ago
Nog vyf lande sluit by BRICS aan..Kommer oor 'n hernude vlaag beurtkrag, en 'n bekende hotel langs die Weskus brand af.
Published on 1 year, 11 months ago
Brandstofpryse daal vir die derde agtereenvolgende maand. Ramp-reaksiespanne in KwaZulu-Natal is op 'n gereedheidsgrondslag, met nog storms vandag, en nuwejaars-babas plaas tienerswangerskappe en afw…
Published on 1 year, 11 months ago
27 lyke reeds gevind ná oorstromings in die KwaZulu-Natalse Middellande. 'n Sensoriese tuin in Bronkhorstspruit verryk die lewens van dementia-lyers, en vanjaar se verkiesing word beskou as die bela…
Published on 1 year, 11 months ago
Die Kaapse Klopse skud hul vere reg vir môre se Twee Nuwejaars Parade. Kenners voorspel wat in vanjaar se verkiesing gaan gebeur, en, reën vandag vir die Oos-Kaap en KwaZuluNatal voorspel.
Published on 1 year, 11 months ago
If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.
Donate