Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 25 Julie 2024
Kosprysinflasie is die laagste in 45 maande. Israel se Eerste Minister verdedig die Gasa-oorlog in die Amerikaanse Kongres. 200 brandbestryders vertr…
1 year, 9 months ago
Monitor 24 Julie 2024
Die stig van 'n oorsigkomitee oor die Presidensie is weer in die kollig. Die organisasie. Voice To Parliament. vra die president om die Bela-wetgewin…
1 year, 9 months ago
Monitor 23 Julie 2024
President Ramaphosa lewer repliek op die debat oor sy staatsrede. Visepresident Kamala Harris kry al hoe meer steun as die Demokrate se presidentskan…
1 year, 9 months ago
Monitor 22 Julie 2024
Die Minister van Finansies, Enoch Godongwana, glo Suid-Afrika sal teen volgende jaar van die gryslys verwyder word. Afriforum nader die Konstitusione…
1 year, 9 months ago
Monitor 19 Julie 2024
President Cyril Ramaphosa deel sy regering se vyfjaarplan met die nasie tydens die opening van die 7de Parlement. Die Pan Suid-Afrikaanse Taalraad is…
1 year, 9 months ago
Monitor 18 Julie 2024
Groot afwagting op vanaand se parlementsopening. Internasionale Mandeladag word vandag gevier. 'n Afgetrede dokter wil 'n wêreldrekord op 'n trekker …
1 year, 9 months ago
Monitor 17 Julie 2024
Die Inkomstediens vra belastingbetalers om waaksaam teen bedrieërs te wees. Meer as 150 000 mense in die Wes-Kaap is dakloos gelaat weens swaar reën.…
1 year, 9 months ago
Monitor 16 Julie 2024
Die Wes-Kaapse premier verduidelik hoe die rampgebiedverklaring sy provinsie sal help. Die Minister van Polisie sê samewerking met rolspelers sal mis…
1 year, 9 months ago
Monitor 15 Julie 2024
Die Amerikaanse president, Joe Biden, vra vir politieke kalmte ná 'n mislukte sluipmoordaanval op Donald Trump. Ses brandbestryders sterf in KwaZulu-…
1 year, 9 months ago
Monitor 12 Julie 2024
Katastrofiese skade aan die landbousektor in Limpopo weens die afgelope week se gure weerspatrone. Ons praat met 'n kenner oor van die knellende kwes…
1 year, 9 months ago