Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 19 April 2024

Monitor 19 April 2024



Meer as 31 000 onderwysposte in openbare skole is vakant. Die Tshwane Metro het groot planne om sy finansies reg te ruk. In Iran word ontploffings gehoor in wat vermoedelik 'n Israelse aanval is.


Published on 1 year, 8 months ago

Monitor 18 April 2024

Monitor 18 April 2024



Agt mense die afgelope 24 uur in Khayelitsha op die Kaapse Vlakte doodgeskiet. Nege-en-tagtig sake van geslagsgebaseerde geweld word oor 'n tydperk van ses maande van die hofrol verwyder. Verkope van…


Published on 1 year, 8 months ago

Monitor 17 April 2024

Monitor 17 April 2024



Suid-Afrika verklaar 'n dispuut met die Europese Unie by die Wêreldhandelsorganisasie oor regulasies op sitrus. Die OVK moedig kiesers aan wat nie op stemdag kan stem nie, om aansoek vir spesiale ste…


Published on 1 year, 8 months ago

Monitor 16 April 2024

Monitor 16 April 2024



'n Fratsoorstroming in Margate aan die KwaZulu-Natalse suidkus eis vyf lewens. Die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, se persoonlike assistent, Moroadi Cholota, word in Amerika in hegtenis…


Published on 1 year, 8 months ago

Monitor 15 April 2024

Monitor 15 April 2024



Iran se aanval op Israel verhoog die spanning in die Midde-Ooste - ons praat met 'n militêre kenner. Die IVP se KZN-premierskandidaat sê die skut van sy blouligkonvooi is polities gemotiveerd. Belegg…


Published on 1 year, 8 months ago

Monitor 12 April 2024

Monitor 12 April 2024



Maart was wéér, vir die tiende agtereenvolgende maand, die warmste maand op rekord. Plantgebaseerde alternatiewe produkte vir vleis sal nou permanent op winkelrakke beskikbaar wees. Twee brandweerman…


Published on 1 year, 8 months ago

Monitor 11 April 2024

Monitor 11 April 2024



Die stadsraad van Ekurhuleni in Gauteng kies na alle verwagting vandag ’n burgemeester. E-tol kom tot ’n einde, maar jy sal steeds jou agterstallige tolgeld moet betaal. Outisme-diagnoses neem toe.


Published on 1 year, 8 months ago

Monitor 10 April 2024

Monitor 10 April 2024



Oudpresident Jacob Zuma mag as kandidaat in die verkiesing staan. Die Hooggeregshof gevra om Zuma se private vervolging van Billy Downer en Karyn Maughan te skrap. Die Persombud tik Rapport en Media …


Published on 1 year, 8 months ago

Monitor 9 April 2024

Monitor 9 April 2024



Uitspraak word vandag verwag in die hofsaak om te bepaal of oudpresident Jacob Zuma op die stembrief sal verskyn. Nuwe riglyne word bekendgestel, wat beurtkrag tot op vlak 16 moontlik maak. Hoe voel …


Published on 1 year, 8 months ago

Monitor 8 April 2024

Monitor 8 April 2024



Skole is in drie distrikte van die Wes-Kaap gesluit weens stormweer. Brandbestryders van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit het 'n paar brande suksesvol bekamp. Die ANC se adjunkpresident, Pau…


Published on 1 year, 8 months ago





If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Donate