Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 19 September 2024
Ten minste 20 mense word in 'n tweede golf van ontploffings in Libanon gedood - dié keer was tweerigtingradios die teiken. Die konstruksiemafia word …
1 year, 7 months ago
Monitor 18 September 2024
Die organisasie, WaterCan, sê swak beplanning is die rede vir waterprobleme in Gauteng. Vyf munisipaliteite in die Vrystaat skuld die Vaal Sentraal-w…
1 year, 7 months ago
Monitor 17 September 2024
Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, onderneem om die nuwe BELA-onderwyswet toe te pas, al het sy verlede week se ondertekening geboiko…
1 year, 7 months ago
Monitor 16 September 2024
Die Polisiediens hoes sedert 2018 R2,4 miljard aan uitbetalings weens onregmatige arrestasies. Die Raad van die Universiteit Stellenbosch besluit van…
1 year, 7 months ago
Monitor 13 September 2024
Die omstrede BELA-wet sal waarskynlik vandag bekragtig word. Is kernkrag 'n lewensvatbare opsie vir Suid-Afrika se energiebehoeftes? Reën is volgende…
1 year, 7 months ago
Monitor 12 September 2024
Die DA dreig om uit die regering van nasionale eenheid te stap indien president Cyril Ramaphosa die BELA-wysigingswetsontwerp onderteken. Landdroste …
1 year, 7 months ago
Monitor 11 September 2024
Die paroolverhoor van Najwa Petersen sal na verwagting vandag plaasvind. Honderde onderwysers se poste in gedrang weens besnoeiings aan provinsiale o…
1 year, 7 months ago
Monitor 10 September 2024
Skok oor Gauteng se Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se onderbesteding van R554 miljoen. Een uit elke vier kinders in Suid-Afrika het vertra…
1 year, 7 months ago
Monitor 9 September 2024
Duitse masels onder kinders aan die toeneem. Huldeblyke stroom steeds in na die dood van die skrywer en aktivis, James Matthews. Ons fokus op die Spr…
1 year, 7 months ago
Monitor 6 September 2024
Die minister van basiese onderwys word gevra hoe ‘n nuwe plan om sportgeriewe aan alle skole beskikbaar te stel, gedoen sal word. 'n Beweerde lid van…
1 year, 7 months ago