Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 9 Mei 2025
Monitor 9 Mei 2025

Daar is uiteenlopende reaksie op die verkiesing van Pous Leo die veertiende. Fedsas reageer op die verbod op drankverkope op skoolterreine in die Oos…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 8 Mei 2025
Monitor 8 Mei 2025

Vyf mans verskyn vandag in die hof in verband met die moord op die kletsrymer, Kiernan 'AKA' Forbes, in 2023. Die burgemeester van Johannesburg, Dada…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 7 Mei 2025
Monitor 7 Mei 2025

Goeie nuus vir Suid-Afrikaners met dubbele burgerskap. Puttoilette by skole se dae is hopelik getel. Hoe lyk die stand en toekoms van Afrikaans op di…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 6 Mei 2025
Monitor 6 Mei 2025

'n Ma is vry nadat sy van moord op die verkragter van haar dogter aangekla is. Amerika beweeg 'n stappie nader aan sanksies teen sekere politieke fig…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 5 Mei 2025
Monitor 5 Mei 2025

Kommer oor 'n ISIS-aanval in Mosambiek. Ons praat met 'n militêre ontleder. Stygende watervlakke hou gevaar in vir oeste in die Laer-Oranjerivier-str…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 2 Mei 2025
Monitor 2 Mei 2025

Die regering oorweeg 'n kernkragreaktor - ons praat met 'n energiekenner oor die voor- en nadele. Die wêreld se skaars minerale is onder die vergroot…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 1 Mei 2025
Monitor 1 Mei 2025

President Cyril Ramaphosa gaan 'n kommissie aanstel om vas te stel hoekom die Nasionale Vervolgingsgesag nie apartheidsmisdade ondersoek het nie. Adv…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 30 April 2025
Monitor 30 April 2025

Die liggame van die drie vermiste polisiekonstabels is gevind, maar die raaisel oor hulle voertuig duur voort. Minder padsterftes is oor die Paastyd …

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 29 April 2025
Monitor 29 April 2025

Meer as 'n miljoen mense het die Suid-Afrikaanse grens die afgelope naweek oorgesteek. Die prys van beesvleis styg. Die militêre leier van Burkina Fa…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 28 April 2025
Monitor 28 April 2025

Die Hooggeregshof in Kaapstad skort die BTW-verhoging op. Die EFF glo Suid-Afrikaners het geen rede om Vryheidsdag te vier nie. Toenemende misdaad on…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us