Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 6 Junie 2025
Monitor 6 Junie 2025

Die Minister van Landbou, John Steenhuisen, se omstrede stafhoof, Roman Cabanac, sê hy oorweeg sy opsies nadat hy afgedank is. 'n Ondersoek word gelo…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 5 Junie 2025
Monitor 5 Junie 2025

Hoeveel is daar om te vier vandag op Wêreld Omgewingsdag? Die Noordwes-onderwysdepartement is in die spervuur oor beweerde wanbesteding en bedrog. Di…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 4 Junie 2025
Monitor 4 Junie 2025

Suid-Afrika se ekonomie het skaars gegroei in die eerste kwartaal, maar die landbousektor skitter. Die Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid skort die…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 3 Junie 2025
Monitor 3 Junie 2025

Die MK Party gaan appelleer teen ‘n hofbeslissing dat John Hlophe nie in die Regterlike Dienskommisie mag dien nie. 'n Terreurkenner verduidelik hoe …

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 2 Junie 2025
Monitor 2 Junie 2025

Die DA eis dringende optrede om oorgrensmisdaad in die Vrystaat te stuit. Ons neem die termyn van die afgetrede hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, i…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 30 Mei 2025
Monitor 30 Mei 2025

Inwoners van Saldanha reageer op die swaar strawwe in die Joshlin Smith-ontvoeringsaak. Die Reserwebank verlaag su uitleenkoers. Israel se regering b…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 29 Mei 2025
Monitor 29 Mei 2025

Action Society wil hê die grondwet moet gewysig word om groter polisiemagte aan munisipaliteite te gee. Kan ons 'n verlaging in die Reserwebank se re…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 28 Mei 2025
Monitor 28 Mei 2025

Bewerings word ondersoek dat die bus wat van 'n brug in KwaZulu-Natal afgery het, se remme onklaar geraak het. Sowat 40% van die bevolking is van wel…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 27 Mei 2025
Monitor 27 Mei 2025

Belegging in infrastruktuur is onder die vergrootglas by 'n simposium in Kaapstad. Sommige veiligheidsontleders meen eise dat die hoof van die NVG, S…

1 year, 3 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 26 Mei 2025
Monitor 26 Mei 2025

Die Minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, se voorstel om Swart Ekonomiese Bemagtiging in die tegnologiesektor vir buitelan…

1 year, 4 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us