Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 27 Augustus 2025
Monitor 27 Augustus 2025

Nog geen nuwe begindatum is vasgestel vir die Madlanga-kommissie nie. Intussen is die direkteur verantwoordelik hiervoor die trekpas gegee. Die ineen…

1 year ago

Short Long
View Episode
Monitor 26 Augustus 2025
Monitor 26 Augustus 2025

Die polisie ondersoek die skietdood van 'n vermeende bendeleier buite die Mitchell’s Plain-landdroshof op die Kaapse Vlakte. Inwoners van Parys in di…

1 year ago

Short Long
View Episode
Monitor 25 Augustus 2025
Monitor 25 Augustus 2025

Die ANC se steun daal tot onder 30%. Fluitjieblasers word aangemoedig om na vore te kom. Die brandseisoen bereik 'n hoogtepunt in verskeie provinsies.

1 year ago

Short Long
View Episode
Monitor 22 Augustus 2025
Monitor 22 Augustus 2025

Daar is te min plek in sommige Wes-Kaapse skole vir voornemende Graad 8-leerlinge. Die Minister van Toerisme is onder skoot oor haar besluit om SA To…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 21 Augustus 2025
Monitor 21 Augustus 2025

Die twis tussen die Minister van Toerisme, Patricia de Lille, en die raad van SA Toerisme het 'n lang aanloop. Besware teen veranderinge aan die bepe…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 20 Augustus 2025
Monitor 20 Augustus 2025

'n Voormalige direkteur van die Nasionale Loteryeraad moet R21 miljoen terugbetaal. Die Nasionale Dialoog probeer om die sewe stigtings wat vroeër on…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 19 Augustus 2025
Monitor 19 Augustus 2025

Die parlement se ad hoc-komitee oor bewerings van korrupsie binne die strafregstelsel sal nog twee dae moet vergader om hulle verwysingsraamwerk af t…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 18 Augustus 2025
Monitor 18 Augustus 2025

Uiteenlopende menings oor die naweek se Nasionale Konvensie. Ons praat met Oudspringbok Wynand Claasen oor die Bokke se nagmerrievertoning. 'n Plaasl…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 15 Augustus 2025
Monitor 15 Augustus 2025

Die soektog na 'n vermiste vlieënier in Durban word vanoggend voortgesit. Talle nie-regeringorganisasies sal die Nasionale Dialoog in Pretoria bywoon…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode
Monitor 14 Augustus 2025
Monitor 14 Augustus 2025

'n Staatsgetuie in die Joshlin Smith-saak word van vervolging gevrywaar. Die lang wag in 'n tou vir jou ID-dokument of paspoort is binnekort iets van…

1 year, 1 month ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us