Die vermeende slagoffers van Timothy Omotoso hoop dat geregtigheid eendag sal geskied. Die polisie in Gautengse ondersoek die skietdood van 'n 60-jarige man van Sophiatown. Verkeer op die land se paa…
Published on 8 months, 1 week ago
'n Staking dreig by Transnet. Sassa verleng goue kaarte se geldigheid tot 31 Mei. 'n Nuwe geitjie-spesie in die Noord-Kaap ontdek.
Published on 8 months, 1 week ago
Suid-Afrika se Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, hou samesprekings in Moskou. Navorsing wys ouers is bekommerd wanneer hulle kinders skool toe gaan. Ons praat oor…
Published on 8 months, 1 week ago
Wat wag op Mcebisi Jonas, die nuutaangestelde gesant na die VSA - wat sal sy rol wees? Kenners sê daar moet meer gefokusde mentorskapprogramme in skole ingestel word om onderwysers voor te berei. Hoe…
Published on 8 months, 1 week ago
Die ANC beskryf 'n gesprek met die Vryheidsfront Plus oor die fiskale raamwerk en die Regering van Nasionale Eeenheid as 'hartlik'. Die Senzo Meyiwa moordsaak hervat vandag in die hooggeregshof in Pr…
Published on 8 months, 1 week ago
'n Besoek aan Israel deur twee politieke partye veroorsaak onmin in die regering van nasionale eenheid. Verskeie parlementêre komitees is bekommerd oor die besnoeiing van die weermag se begroting. Sl…
Published on 8 months, 2 weeks ago
Die Amerikaanse President, Donald Trump, skort handelstariewe vir 90 dae op, behalwe vir China. AfriForum versoek die nasionale polisiekommissaris om plaasaanvalle as 'n prioriteitsmisdaad te klassif…
Published on 8 months, 2 weeks ago
Die Regering van Nasionale Eenheid sal heroorweeg word, of soos die sekretaris-generaal van die ANC sê, "reset". Ons praat met die kleiner vennote in die RNE om uit te vind wat hulle daarmee verstaan…
Published on 8 months, 2 weeks ago
Die IVP bly verbind tot die regering van nasionale eenheid. Action Society glo die voorgestelde vuurwapenregulasies vir die private veiligheidsbedryf kan misdaadbestryding pootjie. Die staatshoofde v…
Published on 8 months, 2 weeks ago
'n Vloedwaarskuwing vir inwoners langs die Vaalrivier. Beskuldigings van wydlopende wanbestuur en korrupsie met suurstofaanleg-tenders. Rwanda vaar goed, 31 jaar ná die volksmoord in daardie land. Aa…
Published on 8 months, 2 weeks ago
If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.
Donate