Podcast Episodes

Back to Search
Monitor 6 Februarie 2026
Monitor 6 Februarie 2026

Suid-Afrika word weer 'n fokuspunt vir internasionale solidariteit met die Palestyne. Die samestelling van brandstofpryse word bevraagteken, meer as …

7 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 5 Februarie 2026
Monitor 5 Februarie 2026

'n Ramptoestand is afgekondig weens die droogte en watertekorte in die Kaap-provinsies. Honderde studente word steeds ondersoek vir beweerde NSFAS-be…

7 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 4 Februarie 2026
Monitor 4 Februarie 2026

DA-leier John Steenhuisen kondig na verwagting vandag aan dat hy nie aan die party se leierskapstryd sal deelneem nie. Die minister van Korrektiewe D…

7 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 3 Februarie 2026
Monitor 3 Februarie 2026

Kripto-geldeenhede hou aan tuimel. Die brandstofprys daal om middernag. Die stand van die finansies van Gauteng se munisipaliteite onder die vergroot…

7 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 2 Februarie 2026
Monitor 2 Februarie 2026

Die leier van die EFF, Julius Malema, hoop om tronkstraf in sy vuurwapensaak te vermy. Die nuwe hoof van die Nasionale Vervolgingsgesag, Andy Mothibi…

7 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 30 Januarie 2026
Monitor 30 Januarie 2026

Die repokoers bly onveranderd - 'n ekonoom verduidelik hoekom ons nie verdere verligting kry as verbruikers nie. Al hoe meer onderwysers verlaat die …

7 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 29 Januarie 2026
Monitor 29 Januarie 2026

Eskom versoek die energiereguleerder om 'n tussentydse kragtarief vir smeltermaatskappye goed te keur. Die stand van die ekonomie is onder die vegroo…

7 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 28 Januarie 2026
Monitor 28 Januarie 2026

Die March and March-beweging het 'n teenklag teen die polisie ingedien, nadat die staat 'n klag van openbare geweld teen dié beweging, die MK-party e…

7 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 27 Januarie 2026
Monitor 27 Januarie 2026

Goeie nuus wink vir motoriste by die brandstofpomp. Die voortslepende kragonderbreking in Gqeberha ontwrig onderrig by skole. Finansiële instellings …

7 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 26 Januarie 2026
Monitor 26 Januarie 2026

Vrae oor die weermag se beplande makietie van R370 miljoen. Terwyl universiteite net 'n fraksie van matrieks kan aanvaar, vra die motorbedryf dat mat…

7 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us