Podcast Episodes
Back to Search
Monitor 3 April 2026
Die kabinet sê hy is “gewalg” deur die onlangse kroning van 'n Nigeriese koning in KuGompo in die Oos-Kaap. Ons praat oor vragvervoerkoste wat na ver…
5 months, 2 weeks ago
Monitor 2 April 2026
'n Belangrike strafsaak teen die taximafia kan 'n draaipunt in die stryd teen hierdie soort georganiseerde misdaad wees. Die premier van Gauteng maak…
5 months, 2 weeks ago
Monitor 1 April 2026
Verbruikers word gedeeltelik teen hoë brandstofprysstygings verskans, maar nie almal glo dit is 'n goeie ding nie. Nuwe regulasies oor tienerswangers…
5 months, 2 weeks ago
Monitor 31 Maart 2026
Suid-Afrikaners hoop die regering gryp in teen skerp brandstofprysverhogings. Gemoedere loop hoog onder Suid-Afrikaners by 'n optog teen die kroning …
5 months, 3 weeks ago
Monitor 30 Maart 2026
ActionSA wil sy voetspoor in die Wes-Kaap vergroot onder die leiding van Dereleen James. Twee ANC-kieskonferensies verkies nuwe leierskap te midde va…
5 months, 3 weeks ago
Monitor 27 Maart 2026
Die ouditeur-generaal waarsku dat swak finansiële bestuur in staatsdepartemente en entiteite 'n groot risiko inhou vir die volhoubaarheid van die nas…
5 months, 3 weeks ago
Monitor 26 Maart 2026
Die nasionale polisiekommisaris, generaal Fannie Masemola, word gedagvaar om in die hof te verskyn. Die beskuldigde in die Getuie-D-moordsaak pleit o…
5 months, 3 weeks ago
Monitor 25 Maart 2026
Die DA slaan vure dood oor salarisaanvullings wat die party aan sekere leiers betaal. Afriforum en die ANC se sekretarisgeneraal is in ‘n reuse stryd…
5 months, 3 weeks ago
Monitor 24 Maart 2026
Die voormalige apartheidspolisieman, Eugene de Kock, getuig by die Cradock Vier-nadoodse ondersoek. Omgewingsaktiviste begin 'n hofaksie teen Total-E…
5 months, 4 weeks ago
Monitor 23 Maart 2026
Die oorskot van nog twee mynwerkers van die Ekapa-myn is na die oppervlak gebring. Die Brandstofbedryf-vereniging van Suid-Afrika waarsku motoriste t…
5 months, 4 weeks ago