Podcast Episodes

Back to Search
Monitor: ESKOM en Johannesburg bereik ooreenkoms oor skuld
Monitor: ESKOM en Johannesburg bereik ooreenkoms oor skuld

27 Mei 2026: Sommige politieke partye beskryf president Ramaphosa se hersieningsaansoek as vertragingstaktiek. Bykans 40% van die bevolking ontvang m…

3 months, 2 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Betogers plunder buitelanders se winkels in Bloemfontein
Monitor: Betogers plunder buitelanders se winkels in Bloemfontein

26 Mei 2026: Honderde betogers plunder buitelanders se winkels in Rocklands buite Bloemfontein. 'n Oorwinning vir boere in die bek-en-klouseer-sage. …

3 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Ghanese staan tou om gerepatrieer te word
Monitor: Ghanese staan tou om gerepatrieer te word

25 Mei 2026: Burgers van Ghana staan tou om gerepatrieer te word na hulle geboorteland in Wes-Afrika. Die polisie gaan voort met hulle ondersoek na d…

3 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Roelf Meyer optimisties oor taak wat vir hom in VSA voorlê
Monitor: Roelf Meyer optimisties oor taak wat vir hom in VSA voorlê

22 Mei 2026: Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Washington, Roelf Meyer, is optimisties oor die taak wat vir hom voorlê. Die EFF sê Suid-Afrika se ka…

3 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Johannesburg wil nie-strategiese bates verkoop om skuld te delg
Monitor: Johannesburg wil nie-strategiese bates verkoop om skuld te delg

21 Mei 2026: Johannesburg wil ontslae raak van nie-strategiese bates om skuld te delg. Action SA eis antwoorde nadat die polisiediens twee lede van d…

3 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Eskom dreig om Johannesburg se krag af te sny
Monitor: Eskom dreig om Johannesburg se krag af te sny

20 Mei 2026: Die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf versoek dringende rampverligting vir produsente wat deur die oorstromings in die Wes-Kaap geraak is…

3 months, 3 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Wes-Kaap vra regering om ramp te verklaar ná vloede
Monitor: Wes-Kaap vra regering om ramp te verklaar ná vloede

19 Mei 2026: Die Wes-Kaapse regering gaan die kabinet vra om 'n ramp te verklaar ná verlede week se oorstromings. Openbare skole in Gauteng met agter…

3 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor: Kommer oor 'n Super El Niño later vanjaar
Monitor: Kommer oor 'n Super El Niño later vanjaar

18 Mei 2026: Parlementslede krap kop oor die berugte Phala Phala-rusbank. Soos sake nou staan, lê 'n welkome daling in die dieselprys voor. Kommer oo…

3 months, 4 weeks ago

Short Long
View Episode
Monitor 15 Mei 2026
Monitor 15 Mei 2026

Politieke partye reageer op minister Sisisi Tolashe se afdanking. Ons praat ook met die DA se federale leier Geordin Hill-Lewis hieroor. Oudpresident…

4 months ago

Short Long
View Episode
Monitor 14 Mei 2026
Monitor 14 Mei 2026

Suid-Afrika bestee R60 miljoen per jaar om onwettige buitelanders te deporteer, net om te sien hoe talle weer terugkeur. ActionSA maak 'n strafsaak o…

4 months ago

Short Long
View Episode

Love PodBriefly?

If you like Podbriefly.com, please consider donating to support the ongoing development.

Support Us